Ronde vlermuisvis

Die Ronde vlermuisvis (Platax orbicularis) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Orbicular batfish.

Ronde vlermuisvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Series:
Spesie:
P. orbicularis
Binomiale naam
Platax orbicularis
(Forsskål, 1775)

Sien ook

wysig
 
'n Ronde vlermuisvis in 'n akwarium