Ephippidae
Die Vlermuisvisse en Graafvisse (Ephippidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is sewe genera met dertien spesies wat hoort tot dié familie en vier van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Ephippidae | |
---|---|
Langvin-vlermuisvis, Platax teira | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Ephippidae
|
Genera | |
Chaetodipterus |
Kenmerke
wysigDie familie se lywe is ovaalvormig met 'n kort kop en steil voorkop. Die bekkenvinne is langer as die pektorale vinne. Die grootte wissel van 20 – 75 cm.
Genera
wysigDie volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Platax
- Platax orbicularis - Ronde vlermuisvis
- Platax teira - Langvin-vlermuisvis
- Tripterodon
- Tripterodon orbis - Graafvis
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Ephippidae. |
Bron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7