Sillaginidae
Die Sillagos (Sillaginidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is drie genera met een en dertig spesies wat hoort tot dié familie en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Sillaginidae | |
---|---|
Sillago japonica | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | Sillaginidae Richardson, 1846
|
Tipegenus | |
Sillago Cuvier, 1817
| |
Genera | |
Sillaginodes |
Kenmerke
wysigDie liggaam is lank en bedek met klein skubbe en het twee dorsale vinne. Die familie se grootte wissel van 15 – 36 cm.
Genus
wysigDie volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Sillago
- Sillago aeolus – Gevlekte sillago
- Sillago chondropus – Horrelvoet-sillago
- Sillago sihama – Silwer sillago
-
Silwer sillago (Sillago sihama)
-
Sillago indica
-
Sillaginopsis panijus
-
Sillago burrus
-
Sillago intermedius
-
Sillago vittata
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7