Gevlekte sillago
(Aangestuur vanaf Sillago aeolus)
Die Gevlekte sillago (Sillago aeolus) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika noordwaarts vanaf Maputo. In Engels staan die vis bekend as die Oriental sillago.
Sillago aeolus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | (Richardson, 1846)
|
Genus: | |
Spesie: | S. aeolus
|
Binomiale naam | |
Sillago aeolus | |
Verspreiding in blou. |
Voorkoms
wysigDie vis het vlekke op die lyf.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Sillago aeolus. |
Bron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7