Soldaatbras
Die Soldaatbras (Argyrops filamentosus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Soldierbream.
Soldaatbras | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. filamentosus
|
Binomiale naam | |
Argyrops filamentosus (Valenciennes , 1830 )
| |
Sinonieme | |
Habitat
wysigDie vis kom voor in water wat 20 – 40 m diep is.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
wysig- ↑ MarineSpecies.org (en)