Suid-Ossetië
Suid-Ossetië (Osseties: Хуссар Ирыстон, Chussar Iryston; Georgies: სამხრეთი ოსეთი, Samchreti Osseti; Russies: Южная Осетия, Juschnaja Ossetija), amptelik die Republiek Suid-Ossetië – die Staat Alanië[5][6] (Osseties: Республикӕ Хуссар Ирыстон / Паддзахад Аллонстон, Respublikæ Xussar Iryston / Paddzaxad Allonston; Russies: Республика Южная Осетия / Государство Алания, Respublika Yuzhnaya Osetiya / Gosudarstvo Alaniya), is volgens internasionale reg 'n deel van Georgië, maar vorm de facto 'n onafhanklike[7][8] republiek,[9][10] sonder algemene internasionale erkenning.
| |||||
Volkslied: Республикӕ Хуссар Ирыстоны Паддзахадон Гимн (tr.: Respublikæ Hussar Irystony Paddzahadon Gimn) (Osseties vir: "Volkslied van die Republiek Suid-Ossetië") | |||||
Hoofstad | Zchinwali | ||||
Grootste stad | Zchinwali | ||||
Amptelike tale | Osseties en Russies[1] | ||||
Regering | Semi-presidensiële republiek Alan Gaglojef Konstantin Dzhoessoef | ||||
Onafhanklikheid Gedeeltelik erkende staat
• Verklaar • Erkenning |
van Georgië 21 Desember 1991 26 Augustus 2008 (beperk) | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
3 900 km2 1 500 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2022-skatting - 2015-sensus - Digtheid |
56 520[2] (–) 53 532[3] 13,7 / km2 35,5 / myl2 | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2017-skatting | ||||
Geldeenheid | Russiese roebel (RUB )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
MSK (UTC+3) nie toegepas nie (UTC+3) | ||||
Internet-TLD | geen | ||||
Skakelkode | +995 34 |
Alhoewel Georgië nie beheer oor Suid-Ossetië uitoefen nie, beskou die Georgiese regering, die Verenigde Nasies en die meerderheid van die wêreld se regerings Suid-Ossetië as deel van Georgië, wie se grondwet ná dié gebied as die voormalige outonome distrik Suid-Ossetië verwys.[11]
Suid-Ossetië is in die suidelike Groter Kaukasus geleë. Die hoofstad en grootste stad is Zchinwali. Suid-Ossetië beslaan 'n oppervlakte van 3 900 km² en het 'n bevolking van 56 520 in 2022 gehad. Suid-Ossetië grens in die noorde aan die Russiese deelgebied Noord-Ossetië-Alanië.
Soms word na Suid-Ossetië, Abchasië, Transnistrië en Artsach as post-Sowjetse "bevrore konfliksones" verwys.[12][13] Almal is lidlande van die Gemeenskap vir Demokrasie en Regte van Nasies.
Politiek
wysigInternasionale erkenning
wysig- VN-lidlande
- Rusland erken Suid-Ossetië sedert 26 Augustus 2008 ná die Suid-Ossetië-oorlog van 2008.[14]
- Nicaragua erken Suid-Ossetië op 5 September 2008.[15]
- Venezuela erken Suid-Ossetië op 10 September 2009.[16]
- Nauru erken Suid-Ossetië op 16 Desember 2009.[17]
- Sirië erken Suid-Ossetië op 29 Mei 2018.[18]
- Gedeeltelik erkende en nie-erkende gebiede
- Abchasië erken Suid-Ossetië op 17 November 2006.[19]
- Transnistrië erken Suid-Ossetië op 17 November 2006.[19]
- Republiek Artsach erken Suid-Ossetië op 17 November 2006.[20]
- Voormalige erkenning
Etniese samestelling
wysigOssetiërs vorm met 48 146 inwoners die meerderheid van die bevolking (89,9 persent).[23]
Etniese samestelling van Suid-Ossetië (2015)[23] | |||
---|---|---|---|
Etniese groep | Aantal | % | |
Ossetiërs | 48 146 | 89,9 | |
Georgiërs | 3 966 | 7,4 | |
Russe | 610 | 1,1 | |
Armeniërs | 378 | 0,7 | |
Ander | 432 | 0,8 | |
Suid-Ossetië (totaal) | 53 532 | 100 |
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Presidential Elections in South Ossetia – Plan B". New Eastern Europe. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2013. Besoek op 9 Mei 2013.
- ↑ (ru) "Статистический сборник за январь-декабрь 2021 г." Departement van Staatsstatistiek van die Republiek Suid-Ossetië. 29 Maart 2022. Besoek op 4 November 2022.
- ↑ (ru) "Окончательные данные переписи: в Южной Осетии живут 53 532 человека". sputnik-ossetia.ru. 11 Augustus 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020. Besoek op 23 September 2018.
- ↑ (ru) "Валовой внутренний продукт". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 April 2018. Besoek op 12 April 2018.
- ↑ (en) "South Ossetia Referendum On Name Change Steers Clear Of Thornier Unification Issue". RadioFreeEurope/RadioLiberty. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2019. Besoek op 23 September 2018.
- ↑ (en) "Referendum to rename South Ossetia 'Alania' set for April". oc-media.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2020. Besoek op 23 September 2018.
- ↑ (en) Olga Oliker, Thomas S. Szayna (2003). Faultlines of Conflict in Central Asia and the South Caucasus: Implications for the U.S. Army. RAND Korporasie. ISBN 0-8330-3260-7.
- ↑ (en) Emmanuel Karagiannis (2002). Energy and Security in the Caucasus. Routledge. ISBN 0-7007-1481-2.
- ↑ (en) Tom Parfitt (7 Augustus 2007). "Georgia up in arms over Olympic cash". The Guardian. Besoek op 4 November 2022.
- ↑ (en) Simon Saradzhyan (28 Maart 2006). "Kosovo wishes in Caucasus". International Relations and Security Network. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Februarie 2008. Besoek op 23 Februarie 2008.
- ↑ (en) "The former autonomous district of South Ossetia". Regering van Georgia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2020. Besoek op 23 September 2018.
- ↑ (en) "OSCE: De Gucht Discusses Montenegro Referendum, Frozen Conflicts". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Januarie 2020. Besoek op 23 September 2018.
- ↑ (en) "Frozen Conflicts in the Black Sea-South Caucasus Region". IASPS Policy Briefings. 1 Maart 2004. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Junie 2013. Besoek op 26 Maart 2014.
- ↑ (en) "Russia welcomes Nicaragua's recognition of South Ossetia, Abkhazia". China Daily. 6 September 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2020. Besoek op 22 Maart 2014.
- ↑ (en) "Nicaragua recognizes South Ossetia and Abkhazia | Top Russian news and analysis online | 'RIA Novosti' newswire". En.rian.ru. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2013. Besoek op 22 Maart 2014.
- ↑ (en) "Chavez Recognizes South Ossetia, Abkhazia As Independent – Radio Free Europe/Radio Liberty © 2009". Rferl.org. 10 September 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Augustus 2016. Besoek op 22 Maart 2014.
- ↑ (en) "Pacific island recognizes Abkhazia's independence". RIA Novosti. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2013. Besoek op 22 Maart 2014.
- ↑ (en) "Georgia Severs Relations With Syria For Recognizing Abkhazia, South Ossetia". rferl.org. 29 Mei 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2019. Besoek op 23 September 2018.
- ↑ 19,0 19,1 (ru) "Абхазия, Южная Осетия и Приднестровье признали независимость друг друга и призвали всех к этому же". Newsru. 17 November 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2019. Besoek op 22 Maart 2014.
- ↑ (ru) "Cтраны , признавшие независимость Республики Абхазия | ПОСОЛЬСТВО РЕСПУБЛИКИ АБХАЗИЯ В БОЛИВАРИАНСКОЙ РЕСПУБЛИКЕ ВЕНЕСУЭЛА". Abjasia.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Maart 2016. Besoek op 22 Maart 2014.
- ↑ (ru) "Сообщение МИД РЮО | Информационное агентство Рес". Cominf.org. 23 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019. Besoek op 22 Maart 2014.
- ↑ (en) mfa.gov.ge: Statement of the Georgian Foreign Ministry regarding the establishment of diplomatic and consular relations Geargiveer 31 Maart 2014 op Wayback Machine
- ↑ 23,0 23,1 (en) Ethnic composition of Ossetia 2015
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Suid-Ossetië. |
- (en) Toerisme-inligting oor Suid-Ossetië op Wikivoyage
- (os) President van Suid-Ossetië