Suidelike rondloper
Die Suidelike rondloper (Emmelichthys nitidus nitidus) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, Australië, Nieu-Seeland, Tristan da Cunha en aan die Suid-Afrikaanse kus vanaf die Wes-Kaap tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Southern rover.
Suidelike rondloper | |
---|---|
Tekening deur Dr. Tony Ayling | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. nitidus nitidus
|
Trinomiale naam | |
Emmelichthys nitidus nitidus Richardson, 1845
|
Voorkoms
wysigDie vis is rooierig van kleur met die bokant blouerig en die onderkant silwer wit. Die vis word tot 50 cm lank.
Habitat
wysigHulle kom voor in water wat 100 – 500 m is. Hulle eet skaaldiere.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7