Rooiwang-lipvis
(Aangestuur vanaf Thalassoma genivittatum)
Die Rooiwang-lipvis (Thalassoma genivittatum) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan by Mauritius en aan die ooskus van Afrika tussen die suide van Mosambiek en die suide van kwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Redcheek-wrasse.
Rooiwang-lipvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Cuvier, 1816
|
Genus: | (Swainson, 1839)
|
Spesie: | T. genivittatum
|
Binomiale naam | |
Thalassoma genivittatum (Valenciennes, 1839)
|
Identifikasie
wysigDie vis word tot 20 cm lank en vreet bodem ongewerweldes.
Sien ook
wysigEksterne skakel
wysigBron
wysig- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3