Wildedadelboom

Die Wildedadelboom (Phoenix reclinata) is 'n boom wat voorkom langs die kus en aan rivieroewers in oop, laagliggende grasvelde vanaf Port Elizabeth, deur KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga en Limpopo. Die vrugte van 1.5 cm is helder-oranje. Hulle is dun, vlesig en eetbaar en soet wanneer hulle ryp is maar is nie so smaaklik as die van die kommersiële Dadelpalm (Phoenix dactylifera) nie.

Wildedadelboom
Nasionale nommer: 22[1]
'n Wildedadelboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Monocots
(geen rang): Commelinids
Orde: Arecales
Familie: Arecaceae
Genus: Phoenix
Spesie: P. reclinata
Binomiale naam
Phoenix reclinata
Jacq.
Sinonieme

(en) Wild date palm

Die boom se nasionale nommer is 22[2]

GaleryWysig

Sien ookWysig

BronneWysig

VerwysingsWysig

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 20. ISBN 978-1-77007-759-1.
  2. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/