Witspikkel-dikkop
Die witspikkel-dikkop (Bathygobius coalitus) is 'n vis wat in die westelike Indiese Oseaan voorkom; aan die ooskus van Afrika vanaf die suide van Mosambiek tot by die Oos-Kaap.
Witspikkel-dikkop | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. coalitus
|
Binomiale naam | |
Bathygobius coalitus (Bennett, 1832)
|
Identifikasie
wysigDie vis word tot 12 cm lank. Die lyf is bruin met lang, donker vlekke op en wit kolletjies wat in horisontale rye voorkom. Die vis leef in rotsagtige kusstrande in water wat 0,3 tot 2 m diep is. Hulle is alleenlopend en word meestal in getypoele gevind. Hulle vreet klein, bodem ongewerweldes.
Sien ook
wysigBron
wysig- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3