Kaalkop-glasvis
(Aangestuur vanaf Ambassis dussumieri)
Die Kaalkop-glasvis (Ambassis dussumieri) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Bald Glassy.
Kaalkop-glasvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. dussumieri
|
Binomiale naam | |
Ambassis dussumieri | |
Sinonieme | |
Voorkoms
wysigDie vissie word nie langer as 100 mm nie.
Habitat
wysigDie vis leef in strandmere en sout mere in Mosambiek en KwaZulu-Natal en ook in beskutte tropiese water van die Atlantiese Oseaan. Hulle kan oorleef in varswater maar slegs binne 'n nou temperatuurband van 23 - 26 °C. Hulle vreet skaaldiere.
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
Verwysings
wysig- ↑ [IUCN] (en)
- ↑ 2,0 2,1 Cuvier, G. & A. Valenciennes, 1828. Histoire naturelle des poissons. Tome second. Livre Troisième. Des poissons de la famille des perches, ou des percoïdes. Hist. Nat. Poiss. v. 2: i-xxi + 2 pp. + 1-490, Pls. 9-40.
- ↑ uBio (en)
- ↑ Catalogue of Life Geargiveer 4 Maart 2016 op Wayback Machine (en)