Maak hoofkeuseskerm oop

Die Antille (Engels: Antilles, Frans: Antilles, Spaans: Antillas, Nederlands: Antillen, Portugees: Antilhas) is 'n argipel in die Karibik, wat uit die Groot Antille en die Klein Antille bestaan. Saam met die Bahamas vorm dit Wes-Indië.

Antille
Inheemse naam: Antilles, Antilles, Antillen, Antillas
Kaart wat die Antille vertoon
Kaart wat die Antille vertoon
Geografie

Ligging Atlantiese Oseaan, Karibiese See, Golf van Meksiko

Argipel Wes-Indië‎
Totale eilande meer as 50
Hoofeilande Groot en Klein Antille
Oppervlakte 220 447 vk km

Administrasie
Sien teks.

Demografie
Bevolking 38 802 426

GeografieWysig

Die eilandboog word verdeel in die volgende eilandgroepe:

  Groot Antille Kuba, Jamaika, Hispaniola en Puerto Rico
  Klein Antille Die Klein Antille word verder verdeel in die Bowindse Eilande (Maagde-eilande vanaf Grenada) en die Benedewindse Eilande (Isla Margarita tot Aruba).