Bespreking:Durban
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Voyageur
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Durban-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Durban
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ek het die woord "ontdek", "besoek" gemaak, want die plek was tog seker nie verlore net omdat geen Europeër nog daar aangedoen het nie? Morne (kontak) 12:06, 23 Augustus 2010 (UTC)
- Ag nee wat. Sodra die buiteaardse en tegnologies gevorderde krokodilras uit V - The Visitors op bepaalde plekke land, sal ons dekolonisasie-yweraars tegelykertyd ontdek en verlore wees. (LOL). Voyageur (kontak) 22:28, 31 Julie 2018 (UTC)
Geskiedenis: Niks oor Congella, Voortrekkers en Dick King nie?
wysighttps://en.wikipedia.org/wiki/Battle_of_Congella– Hierdie ongetekende kommentaar is deur 198.134.2.62 (Bespreking • Bydraes) gelewer.
Kandidaat as voorbladartikel
wysigKan een van ons taalkundiges asb die artikel deurlees, ek het sopas 'n paar foutjies verbeter. Daar is nog. Groete! Oesjaar (kontak) 19:15, 25 Julie 2018 (UTC)
- @Aliwal2012: help asseblief; @Oesjaar: gee vir ons die taalfoute asseblief. Groete vanaf die Tuinroete in Suid-Afrika. -- SpesBona 19:55, 26 Julie 2018 (UTC)