Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad/2018
Sperdatum: |
---|
13 Januarie 2018 |
- Ondersteun – Lekker artikel (vir my) oor die ESO. – Winston (kontak) 18:32, 13 Desember 2017 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 22:50, 30 Desember 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 3 2018 -- SpesBona 20:36, 14 Januarie 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
17 Januarie 2018 |
- Ondersteun – In die lig van 2018 se 100-jaarviering van die tsaar en sy gesin se teregstelling in 1918 en die 20-jaarviering van hul begrafnis in Sint Petersburg in 1998. Besig met die rooi skakels. Winston (kontak) 20:32, 17 Desember 2017 (UTC)
- Ondersteun – Nog 'n goeie poging van Winston! Oesjaar (kontak) 20:21, 19 Desember 2017 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 22:50, 30 Desember 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 4 2018 -- SpesBona 20:35, 21 Januarie 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
8 Februarie 2018 |
- Ondersteun – Nog 'n goeie vlagartikel deur Puvircho! Net 'n paar Engelse sinne kort nog 'n vertaling. Wie mag help? Groete. -- SpesBona 15:45, 8 Januarie 2018 (UTC)
- Kommentaar – Dis nou klaar vertaal. Groete. -- SpesBona 19:55, 25 Januarie 2018 (UTC)
- Ondersteun – K175 (kontak) 10:14, 26 Januarie 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 7 2018 -- SpesBona 20:35, 11 Februarie 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
20 Februarie 2018 |
- Ondersteun – Uitgebrei tot 'n lang artikel.
Ek gee nog aandag aan die paar rooi skakels.– Winston (kontak) 18:14, 20 Januarie 2018 (UTC) - Ondersteun – Groete. -- SpesBona 19:55, 25 Januarie 2018 (UTC)
- Ondersteun – K175 (kontak) 10:13, 26 Januarie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Morne (kontak) 14:45, 11 Februarie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Oesjaar (kontak) 17:46, 11 Februarie 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 9 2018 -- SpesBona 20:35, 25 Februarie 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
11 Maart 2018 |
- Ondersteun – Winston (kontak) 08:34, 11 Februarie 2018 (UTC)
- Ondersteun – K175 (bespreking | bydraes) 08:59, 11 Februarie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Morne (kontak) 14:42, 11 Februarie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 18:30, 27 Februarie 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 11 2018 -- SpesBona 20:35, 11 Maart 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
11 Maart 2018 |
- Ondersteun – Morne (kontak) 14:44, 11 Februarie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Ja, lekker. Winston (kontak) 15:18, 11 Februarie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Oesjaar (kontak) 17:45, 11 Februarie 2018 (UTC)
- Ondersteun – K175 (bespreking | bydraes) 21:17, 11 Februarie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 18:30, 27 Februarie 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 12 2018 -- SpesBona 20:35, 18 Maart 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
27 Maart 2018 |
- Ondersteun – Hierdie artikel dek myns insiens alle belangrike feite oor dié bedrywige stad, dus is dit klaar vir voorbladstatus. Groete. -- SpesBona 18:30, 27 Februarie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Winston (kontak) 18:35, 28 Februarie 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 13 2018 -- SpesBona 19:35, 25 Maart 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
27 Maart 2018 |
- Ondersteun – Hierdie artikel dek myns insiens al die feite van 'n stad met hierdie grootte en bevolking, dus is dit klaar vir voorbladstatus. Groete. -- SpesBona 18:30, 27 Februarie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Goeie artikel. Groete! Oesjaar (kontak) 06:57, 26 Maart 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 14 2018 -- SpesBona 19:35, 1 April 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
25 April 2018 |
- Ondersteun – Ek stel hierdie artikel voor. Oesjaar (kontak) 20:40, 25 Maart 2018 (UTC)
- Ondersteun – K175 (bespreking | bydraes) 12:38, 17 April 2018 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:06, 17 April 2018 (UTC)
- Ondersteun – Ek weet te min hiervan, maar steun dit in elk geval! --Aliwal2012 (kontak) 09:10, 22 April 2018
- Ondersteun – Winston (kontak) 08:59, 30 April 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 18 2018 -- SpesBona 19:36, 29 April 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
15 Mei 2018 |
- Ondersteun – Uitgebrei tot 'n lang artikel deur Gebruiker:Winstonza, vertaling van die Engelse voorbladartikel Madagascar. Groete. -- SpesBona 19:32, 15 April 2018 (UTC)
- Ondersteun – K175 (bespreking | bydraes) 20:19, 15 April 2018 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:06, 17 April 2018 (UTC)
- Ondersteun – --Aliwal2012 (kontak) 18:29, 17 April 2018 (UTC)
- Ondersteun – Oesjaar (kontak) 20:17, 17 April 2018 (UTC)
- Ondersteun – Voyageur (kontak) 16:24, 18 April 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 20 2018 -- SpesBona 19:36, 13 Mei 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
30 Mei 2018 |
- Ondersteun – Ek stel dié artikel voor. – Winston (kontak) 08:59, 30 April 2018 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 13:03, 30 April 2018 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 11:20, 23 Mei 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 23 2018 -- SpesBona 19:36, 3 Junie 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
14 Julie 2018 |
- Ondersteun – Hierdie artikel dek myns insiens al die feite van 'n stad met hierdie grootte en bevolking, dus is dit klaar vir voorbladstatus. Ek beplan om dit tydens die begin van Wikimania in Kaapstad op ons voorblad te plaas. Sien vir julle in Suid-Afrika! :) Groete. -- SpesBona 21:54, 14 Junie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 18:34, 5 Julie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Die artikel lyk redelik volledig, ek het dit vinnig geproeflees vir taalfoutjies. --Aliwal2012 (kontak) 18:49, 5 Julie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Suidpunt (kontak) 19:21, 5 Julie 2018 (UTC)
- Gekant – Het gisteraand te veel taalfoute gekry en part sin samestelings is maar moeilik. Skort nog proeflesing! Oesjaar (kontak) 07:26, 26 Julie 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 31 2018 -- SpesBona 19:36, 29 Julie 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
5 Augustus 2018 |
Pour ce qu'il vaut? Il est une traduction d'un article de qualité (2009) :) ... Suidpunt (kontak) 19:21, 5 Julie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Oui c'est de la qualité Sobaka (kontak) 19:47, 5 Julie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Article de qualité. Groete. -- SpesBona 19:54, 5 Julie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Je ne comprends pas vraiment la langue française, maar jy is welkom Suidpunt!--Aliwal2012 (kontak) 07:07, 6 Julie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Un article remarquable. Voyageur (kontak) 11:34, 31 Julie 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 32 2018 -- SpesBona 19:35, 5 Augustus 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
21 Augustus 2018 |
- Ondersteun – Volledige vertaling van die Engelse featured article. Winston (kontak) 11:25, 21 Julie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Weereens 'n goeie artikel deur Winston! Hou so aan! Groete! Oesjaar (kontak) 12:44, 21 Julie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Puik artikel, baie dankie! Groete. -- SpesBona 14:15, 21 Julie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 14:29, 21 Julie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Voyageur (kontak) 15:13, 21 Julie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Suidpunt (kontak) 15:01, 17 Augustus 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 34 2018 -- SpesBona 19:35, 19 Augustus 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
30 Augustus 2018 |
- Ondersteun – Puik werk deur Winstonza. Groete. -- SpesBona 21:54, 30 Julie 2018 (UTC)
- Ondersteun – Jcwf (kontak) 18:52, 17 Augustus 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 37 2018 -- SpesBona 19:36, 9 September 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
2 September 2018 |
- Ondersteun – Nog 'n uitstekende artikel van Winstonza. Groete. -- SpesBona 08:54, 2 Augustus 2018 (UTC)
- Ondersteun – Jcwf (kontak) 18:52, 17 Augustus 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 36 2018 -- SpesBona 19:36, 2 September 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
17 September 2018 |
- Neutraal – Ek nomineer hiermee solank 'n vertaling van die Duitse voorbladartikel van 5 Junie 2018; ek hoop die leser sal die raakpunte tussen Afrikaans en Nederduits vind. En ook sy nut kan insien. Diegene wat Duits goed magtig is kan my vertalings nagaan (ek dink nou aan Voyageur, Jcwf, JMK en SpesBona en K175, en andere); ek het vertaalnotas gelos op die besprekingsblad. Daar is seker ook skakels wat ontbreek wat uitgelig kan word. Aangesien ons 'n Afrikaanse taalgemeenskap is (waarvan die publikum vernaamlik in Suider-Afrika voorkom), kan hier benede ⬇️, of op die besprekingsblad, aangedui word wat vir die lesers dalk onduidelik sal wees, soos Duitse staatsjargon. Beter nog – laat rooiskakels op die blad self. Veral Gebruiker:Aliwal2012 kan dan my taal proeflees; ek het gepoog om so natuurlik moontlik te skryf, maar die Duitse artikel het die vakterme en bewoording soveel keer ad nauseum herhaal, dit het my tot raserny gedryf – wees op die uitkyk vir stylbreuk. Die bronne het ek vir eers gelos soos ek hulle gekry het. Suidpunt (kontak) 15:01, 17 Augustus 2018 (UTC)
- Ondersteun – Nait soeze, maor doun! Jcwf (kontak) 18:52, 17 Augustus 2018 (UTC)
- Ondersteun – Baie interessant. Ek wens net dis ook 'n skoolvak in my deelstaat Brandenburg. Groete. -- SpesBona 21:19, 11 September 2018 (UTC)
- Ondersteun – ek het ietwat rooi skakels ingevoeg. – K. 1️⃣7️⃣5️⃣ (bespreking | bydraes) 22:57, 11 September 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladbeeld week 38 2018 -- SpesBona 19:35, 16 September 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
30 November 2018 |
- Neutraal – Nog 'n vertaalde voorbladartikel uit Frans. Ek dink hy kan sommer nou al nomineer word, maar ek gaan tog probeer om meer inligting uit die Tsjeggiese Wikipedia [daar is hy ook 'n voorbladartikel] te melk. Veral 'n boek deur ene mnr. Hoogerwerf. Ek het reeds op Google Books op die betrokke boek afgekom. Suidpunt (kontak) 19:19, 31 Oktober 2018 (UTC)
- Ondersteun – K175 (trap my uit | bydraes) 19:27, 31 Oktober 2018 (UTC)
- Ondersteun – Knap gedaan. – Groete. -- SpesBona 21:45, 8 November 2018 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 (kontak) 15:19, 30 November 2018 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 06:39, 6 Desember 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 49 2018 – Groete. -- SpesBona 20:34, 2 Desember 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
5 Desember 2018 |
- Ondersteun – 'n Vreemde maar interessante artikel oor die Orakel van Delphi. Burgert (kontak) 21:43, 5 November 2018 (UTC)
- Ondersteun – Knap gedaan. – Groete. -- SpesBona 21:45, 8 November 2018 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 (kontak) 15:19, 30 November 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 50 2018 – Groete. -- SpesBona 20:35, 9 Desember 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
8 Desember 2018 |
- Ondersteun – Hierdie artikel het van net een sin in Augustus 2018 tot ons grootste vlagartikel ooit gegroei. Dit steek ook bo al die anderstalige voorbladartikels uit. Kort maar nog 'n proeflees. Ek was baie versigtig met die taalgebruik. Dalk het @Aliwal2012: en/of @Suidpunt: tyd? Sal dit baie waardeer, hoor! – Groete. -- SpesBona 21:45, 8 November 2018 (UTC)
- Ondersteun voorlopig – Aliwal2012 (kontak) 15:19, 30 November 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 51 2018 – Groete. -- SpesBona 20:35, 16 Desember 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
8 Desember 2018 |
- Ondersteun – Hierdie vlagartikel is nou uniek omdat dit van beide die Engelse en Hebreeuse artikels vertaal is. Waarskynlik ons eerste voorbladartikel wat deur 'n deskundige van Hebreeus vertaal is. Daar sal net baie min taalfoute oor wees. Dalk het @Aliwal2012: en/of @Suidpunt: tyd? Sal dit baie waardeer, hoor! – Groete. -- SpesBona 21:45, 8 November 2018 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 06:39, 6 Desember 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 52 2018 – Groete. -- SpesBona 20:35, 23 Desember 2018 (UTC)