Gestreepte varkvis
(Aangestuur vanaf Bodianus leucosticticus)
Die Gestreepte varkvis (Bodianus leucosticticus) is 'n vis wat voorkom aan Madagaskar, die Comore-eilande en die Maskareense eilande. In Engels staan die vis bekend as die Lined Hogfish. Daar is tans onsekerheid oor dié spesie en die Vierstreep-varkvis (Bodianus trilineatus) se klassifisering; hulle mag dalk dieselfde spesie wees.
Gestreepte varkvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Cuvier, 1816
|
Genus: | |
Spesie: | B. leucosticticus
|
Binomiale naam | |
Bodianus leucosticticus | |
Sinonieme | |
Voorkoms
wysigDie vis se kop en lyf aan die bokant is rooi terwyl dit geel of wit is aan die onderkant.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7