Al-'Kuraysh
(Aangestuur vanaf Die Koereish (soera))
Al-'Kuraysh (Arabies: قُرَيْش, "Die Koereish" of "Die Koereisj") is die 106de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 4 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
قُرَيْش Soera 106 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-'Kuraysh | |
Transliterasie | Al-'Koeraisj | |
In Afrikaans | "Die Koereish" | |
Deel | 30 | |
Ajat | 4 | |
Opsomming
wysigDie naam van die soera kom uit vers 1. Dié hoofstuk gaan oor die beskerming van die Koereisj, 'n groep Arabiese clans waarin Mohammed gebore is, en die aansporing dat hulle God moet aanbid.
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: Al-Fil |
Die Koran | Volgende soera: Al-Ma'un |
Soera Al-'Kuraysh | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |