Al-Humaza
(Aangestuur vanaf Die Lasteraar (soera))
Al-Humaza (Arabies: ٱلهُمَزَة, "Die Lasteraar") is die 104de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 9 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
ٱلهُمَزَة Soera 104 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-Humaza | |
Transliterasie | Al-Hoemaza, Al-Goemaza | |
In Afrikaans | "Die Lasteraar" | |
Deel | 30 | |
Ajat | 9 | |
Opsomming
wysigDie naam van die soera kom uit vers 1. Volgens dié hoofstuk word mense wat laster en rykdom vergaar veroordeel. Op hulle wag die verskrikking van die hel.
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: Al-'Asr |
Die Koran | Volgende soera: Al-Fil |
Soera Al-Humaza | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |