Al-'Kadr
(Aangestuur vanaf Die Majesteit (soera))
Al-'Kadr (Arabies: القدر, "Die Majesteit") is die 97ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 5 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
القدر Soera 97 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-'Kadr | |
In Afrikaans | "Die Majesteit" | |
Deel | 30 | |
Ajat | 5 | |
Opsomming
wysigDie naam van die soera kom uit vers 1. Dit vier die nag van die eerste openbaring van wat die Koran sou word. Dit gaan hoofsaaklik oor mag.
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: At-Tin |
Die Koran | Volgende soera: Al-Bayyina |
Soera Al-'Kadr | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |