An-Nisa
(Aangestuur vanaf Die Vroue (soera))
An-Nisâ (Arabies: ٱلنِّسَاء, "Die Vroue")[1][2] is die 4de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 176 ajat, of verse
ٱلنِّسَاء Soera 4 van die Koran | ||
Klassifikasie | Medinees | |
In Arabies | An-Nisâ | |
Transliterasie | An-Nisa | |
In Afrikaans | "Die Vroue" | |
Deel | 4-5 | |
Ajat | 176 |
Die titel kom van die feit dat verskeie kere in die hoofstuk na vroue verwys word, insluitende in vers 34 en verse 127-130.[3]
Verwysings
wysig- ↑ Ibn Kathir. "Tafsir Ibn Kathir (English): Surah Al Nisa". Quran 4 U. Tafsir. Besoek op 23 Desember 2019.
- ↑ "The Meaning of the Glorious Qur'ân,: 4. an-Nisa': Women". Sacred-texts.com. Besoek op 24 Mei 2016.
- ↑ Haleem, M. A. S. Abdel. The Qur'an. New York: Oxford University Press, 2008. Druk.
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: Ali Imran |
Die Koran | Volgende soera: Al-Ma'idah |
Soera An-Nisa | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |