Al-Jumu'ah
(Aangestuur vanaf Die Vrydagbyeenkoms (soera))
Al-Jumu'ah (Arabies: الجمعة, "Die Vrydagbyeenkoms") is die 62ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 11 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar.
الجمعة Soera 62 van die Koran | ||
Klassifikasie | Medinees | |
In Arabies | Al-Jumu'ah | |
Transliterasie | Al-Djoemoe'a | |
In Afrikaans | "Die Vrydagbyeenkoms" | |
Deel | 28 | |
Ajat | 11 | |
Opsomming
wysigDie hoofstuk begin met die verheerliking van God. Die naam dui op die Vrydaggebed in vers 9. Dit is die dag vir byeenkoms, wanneer handelsbedrywighede en ander afleidings gestaak word om God te oordink.
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: As-Saff |
Die Koran | Volgende soera: Al-Munafi'kun |
Soera Al-Jumu'ah | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |