Donkerbalk-chromis

Die Donkerbalk-chromis (Chromis weberi) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by die Protea-bank in die suide van KwaZulu-Natal.

Donkerbalk-chromis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. weberi
Binomiale naam
Chromis weberi
Fowler & Bean, 1928

Voorkoms

wysig

Die vis is bruin of groengrys van kleur en die rante van die operkulums is swart. Die rante van al die skubbe is ook donkerder en die stertvin se punte is swart. Die vis word tot 14 cm lank.

Habitat

wysig

Die vis verkies koraal- en rots riwwe om in te leef in water wat 3 – 30 m diep is en hulle eet soöplankton.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Eksterne skakel

wysig