Hallo Esta Grobler, hartlik welkom op die Afrikaanse Wikipedia! Message in English Bericht in het Nederlands
Dankie vir jou belangstelling in Wikipedia. Ons werk hier aan die ideaal van ’n gratis en vrylik beskikbare, vrylik bewerkbare, neutrale en volledige ensiklopedie.
Die Afrikaanse Wikipedia bestaan al sedert Desember 2001 en bevat reeds 121 029 artikels. Vanaf die begin van die projek het die gebruikers ’n aantal riglyne en uitgangspunte vir artikelbewerking en onderlinge samewerking opgestel. Nuwelinge kan hieruit voordeel trek. Jy mag dit behulpsaam vind om van die skakels in hierdie raampie te volg en met die projek vertroud te raak voordat jy begin bydra. Indien jou vingers jeuk om te eksperimenteer, kan jy gerus ons Sandput besoek: dit is juis vir die rede daar. Uiteindelik wil ons dat al ons gebruikers vry voel om hulle gang te gaan, maar dit doen natuurlik geen kwaad om ’n bietjie houvas te kry voor 'n mens in die diep kant in spring nie! Besoek gerus ook ons Geselshoekie, ons gebruikers staan gereed om hand by te sit, of bloot net hand te skud.
Verifieerbaarheid
Die eerste van Wikipedia se drie kernbeleide
Geselshoekie
Die gewilde bymekaarkomplek
Geen oorspronklike navorsing
Die tweede van Wikipedia se drie kernbeleide
Sandput
Eksperimenteer na hartelus
Neutrale standpunt
Die derde van Wikipedia se drie kernbeleide
Redigeringsinstruksies
Hoe maak ek: teks wat skuinsgedruk is? ’n opskrif? tabelle?
Wat Wikipedia nie is nie
Daar is ook ’n paar dinge wat ons nié hier doen nie
Beelde
As jy beelde wil oplaai
Beleefdheid
Ken jou maniere
Wenke vir die skryf van ’n goeie artikel
Soms sê die naam alles

Hierdie bladsy, wat nou op jou skerm vertoon word, is trouens jou persoonlike besprekingsbladsy. Die plek waar ander Wikipediane jou in die toekoms kan kontak en jy hulle dan kan beantwoord. Elke gebruiker het so ’n bladsy. Jy kan dus ook boodskappe op ander gebruikers se besprekingsbladsye los. Sluit boodskappe en besprekings altyd af met ~~~~ of deur op die handtekeningknop in die wysigingsvenster te kliek: sodoende word jou boodskap onderteken met jou gebruikersnaam en die datum en tyd waarop die boodskap gestuur is. Kliek dan laastens op "Publiseer wysigings" om enige bewerkings te stoor.


Vertel asb....

wysig

Esta, vertel ons asb. 'n bietjie meer van jouself op jou Gebruikersblad - as jy wil! Groete! Oesjaar (kontak) 12:28, 2 September 2016 (UTC)Beantwoord

Share your experience and feedback as a Wikimedian in this global survey

wysig
  1. This survey is primarily meant to get feedback on the Wikimedia Foundation's current work, not long-term strategy.
  2. Legal stuff: No purchase necessary. Must be the age of majority to participate. Sponsored by the Wikimedia Foundation located at 149 New Montgomery, San Francisco, CA, USA, 94105. Ends January 31, 2017. Void where prohibited. Click here for contest rules.

Your feedback matters: Final reminder to take the global Wikimedia survey

wysig

(‘’Sorry to write in English’’)

Bronne?

wysig

Esta, dankie vir die bydraes maar ongelukkig word daar nou te veel artikels geskep met geen bronnelyste ens., wat teen die grein van Wikipedia is. Ek het reeds begin om van dit te skrap, werk asb saam en verskaf bronne anders word ons Wiki 'n bespotting. Groete! Oesjaar (kontak) 09:57, 2 November 2017 (UTC)Beantwoord

Hi Oesjaar, daar is bronne vir die artikels, maar kan jy asseblief verduidelik hoe ek dit aanbring? Of net laat weet waar ek kan navraag doen. Baie dankie!
Sien Fokker Eindecker. Jy skep die hoof == Bronnelys == en tik dan die bronne fisies onder die titel in met die ISBN nommer. Begin elke bron met 'n asterisk *. Ek sal verbeter waar nodig, let op na my verbeteringe, dan behoort jy daarna maklik reg te kom. Groete! Oesjaar (kontak) 12:06, 2 November 2017 (UTC)Beantwoord
Baie dankie, ek sal so maak.
Wanneer jy artikels skep, let op na die boekiesimbool links bo aan die menu streep (BAR). Beweeg jou muis daaroor, dit sal verwysing wys. Gebruik dit ook. Ons sal verder help. Groete! Oesjaar (kontak) 12:15, 2 November 2017 (UTC)Beantwoord
'n Nuttige bladsy is hierdie bladsy[1] met verskillende verwysingsjablone, wat meestal net so op Afrikaanse as Engelse wikipedia werk. Jy sal sien daar is sjablone vir koerantberigte, vir boeke, vir joernale, ensomeer. Hierdie sjabloon moet dan binne die ref /ref (met skerphakies) geplaas word, tesame met 'n verwysingsjabloon (met krulhakies) onder die bronnehofie. JMK (kontak) 17:56, 2 November 2017 (UTC)Beantwoord
Hallo Oesjaar, Kan jy asb laat weet hoe kontak mens 'n spesifieke gebruiker (soos vir jou) met 'n nuwe vraag? En iets anders: hoe skep ek 'n sjabloon vir 'n saadjie-artikel? Dankie vir al jou hulp.
Esta, los vir my by Gebruikerbespreking:Oesjaar. Groete! Oesjaar (kontak) 08:12, 6 November 2017 (UTC)Beantwoord
Plaas net onder die artikel . Groete! Oesjaar (kontak) 09:52, 6 November 2017 (UTC)Beantwoord

Fagot

wysig

Dankie vir die artikeltjie oor die fagot. Apple Music het 'n mooi opname van K. 191 van Mozart, wat vir fagot geskryf is. Jy kan dit hier luister. As jy nie 'n abonnement het nie, kan jy aansluit met 'n universiteitse-posadres teen R30 pm. K175 (kontak) 09:49, 23 November 2017 (UTC)Beantwoord

Baie dankie - ek sal gaan luister!– Hierdie ongetekende kommentaar is deur Esta Grobler (BesprekingBydraes) gelewer.
Jy kan ook hier daarna luister. K175 (kontak) 11:24, 29 November 2017 (UTC)Beantwoord
Dit is pragtig!– Hierdie ongetekende kommentaar is deur Esta Grobler (BesprekingBydraes) gelewer.

Natuurhoring

wysig

Kan jy nie dalk vir ons 'n artikeltjie oor natuurhoring daarstel nie? K175 (kontak) 10:24, 23 November 2017 (UTC)Beantwoord

K175, dankie vir die aanbeveing, en ek sou as ek kon! Ek is op die oomblik (saam met Maroela) besig om artikels van die Wêreldspektrum vir Wikipedia te verwerk en te laai, en werk maar vir eers volgens hulle program.– Hierdie ongetekende kommentaar is deur Esta Grobler (BesprekingBydraes) gelewer.
Doodreg. K175 (kontak) 11:12, 23 November 2017 (UTC)Beantwoord

Mao Zedong

wysig

=== Dankie vir die laat weet! Mag ek vra dat jy dit sal skrap? Of verduidelik asseblief hoe ek te werk moet gaan.

Esta, hierdie artikel bestaan reeds. Dit is Mao Tse-toeng. Jy kan jou artikel skrap. Groete! Oesjaar (kontak) 12:56, 3 Januarie 2018 (UTC)Beantwoord

 

You have been a medical translators within Wikipedia. We have recently relaunched our efforts and invite you to join the new process. Let me know if you have questions. Best Doc James (talk · contribs · email) 12:34, 2 August 2023 (UTC)