Renamed user 3aa4fe0c77e1279e6d0fa928eac40011
|
Moedertaal
wysig@SilverBullet X:, wat is jou moedertaal? Oesjaar (kontak) 19:49, 30 Julie 2024 (UTC)
- @Oesjaar, Groete, meneer. Is dit nodig, of is dit net 'n vriendelike, nuuskierige navraag? -- SilverBullet X (kontak) 20:08, 30 Julie 2024 (UTC)
Gebruikersblad
wysigNota: Gesels oorgedra van elders vir volledigheid -- Aliwal2012 07:30, 29 Augustus 2024 (UTC)
- Hallo @Aliwal2012, Wat @Woordgenoot doen, kan met 'n bot wat ek kan skep geoutomatiseer word; dit is nie regverdig om een gebruiker hierdie herhalende taak te laat uitvoer nie, Groete. SilverBullet X (kontak) 08:43, 29 Augustus 2024 (UTC)
- Hallo @SilverBullet X. Dit is 'n taak wat deel is van my werksbeskrywing as die Afrikaanse Wikipedia se intern, so ek doen dit graag. Maar ek dink dit sal 'n aanwins vir die Wikipedia wees om in die toekoms die funksie te outomatiseer. Groete! Woordgenoot (kontak) 12:54, 29 Augustus 2024 (UTC)
- Goeie dag, Me. @Woordgenoot
- Ek waardeer jou pogings, maar die meeste Wikis, indien nie almal nie, gebruik die Bespreking-bladsy om groete te plaas aangesien dit 'n kwessie van die gebruiker se toestemming en respek vir sy/haar gebruiker-bladsy is. MediaWiki het om 'n rede nie 'n groeteboodskap op die gebruiker se bladsy gekonstrueer nie. Aangesien jy in goeie trou optree, het ek niks teen jou om die taak uit te voer wat aan jou gegee is nie. Oorweeg egter hoe hierdie aksie probleme kan veroorsaak in die toekoms, aangesien dit aan 'n ander gebruiker die vermoë gee om 'n ander gebruiker se bladsy te verander sonder daardie gebruiker se toestemming—met die uitsondering van die konvensies en die dos en don'ts. Weereens, aangesien jy 'n intern is, het ek niks teen jou nie; ek hoop egter die administrateurs sal hierdie taak heraanduid na iets meer voordelig. Ek het wel 'n versoek ingedien vir 'n vinnige uitvee van my gebruiker-bladsy ingevolge U1 soos per spoedige verwyderings, maar ek het ontdek dat die versoek nie uitgevoer is nie, selfs na 'n aansienlike tyd, wat meer en meer besorghede laat ontstaan. Nietemin het ek besluit om die situasie oor die hoof te sien eerder as om dit te laat vererger, aangesien ek die saak na die WMF-personeel kan bring. Ek hoop dit maak alles duidelik, en ek hoop jy het 'n wonderlike dag en sterkte.
- Vriendelike groete. ـ ـ SilverBullet X (kontak) 19:16, 29 Augustus 2024 (UTC)
- Hallo @SilverBullet X. Dit is 'n taak wat deel is van my werksbeskrywing as die Afrikaanse Wikipedia se intern, so ek doen dit graag. Maar ek dink dit sal 'n aanwins vir die Wikipedia wees om in die toekoms die funksie te outomatiseer. Groete! Woordgenoot (kontak) 12:54, 29 Augustus 2024 (UTC)
Hallo, mag ek vra hoekom jy [Woordgenoot] my gebruikersbladsy geskep het? -- SilverBullet X (kontak) 18:35, 30 Julie 2024 (UTC)
- @SilverBullet X:, ek as 'n Burokraat het haar gevra om dit te doen vir alle nuwe gebruikers. Ons doen dit omrede baie nuwe gebruikers nie eers bewus is dat hulle oor 'n Gebruikersblad beskik nie. Groete. Oesjaar (kontak) 18:46, 30 Julie 2024 (UTC)
- @Oesjaar, Ek is dankbaar vir jou antwoord. Ek sal dit waardeer as jy my kan laat weet watter
polisbeleid dit is (ideaal die spesifieke artikel ingesluit). -- SilverBullet X (kontak) 18:53, 30 Julie 2024 (UTC)- Polis??? Jy bedoel dalk beleid? Oesjaar (kontak) 19:06, 30 Julie 2024 (UTC)
- @Oesjaar Jammer, meneer. Ja, die beleid. -- SilverBullet X (kontak) 19:08, 30 Julie 2024 (UTC)
- Polis??? Jy bedoel dalk beleid? Oesjaar (kontak) 19:06, 30 Julie 2024 (UTC)
- @Oesjaar, Ek is dankbaar vir jou antwoord. Ek sal dit waardeer as jy my kan laat weet watter
- Daar is nie 'n geskrewe beleid nie, ons het net besluit dat ons nuwe gebruikers vra om iets oor hulself te vertel. Dit kan ons in moontlik staat stel om te weet wat hulle vakgebied is sodat ander mense kan baat vind by hulle kennis. Jy kan die vraag verwyder van jou gebruikersblad as jy wil en los dit skoon, ander gebruikers het. Hoekom pla dit jou? Oesjaar (kontak) 19:21, 30 Julie 2024 (UTC)
- Net vir die rekord: die gebruikersblad is joune. Hierna raak ons nie aan hom behalwe as daar gemors soos politieke dinge, vloekery, ens geplaas word. Oesjaar (kontak) 19:23, 30 Julie 2024 (UTC)
- @Oesjaar, Pla dit my? Skaars. Dit het te doen met beleid. Ek is bewus van die gebruikersbladsy-beleide rakende wat ek wel en nie mag skryf nie, so ek aanvaar jou idee en respekteer jou standpunt. Ek sal dit waardeer as jy my besorgdheid verstaan oor iemand anders wat op my gebruikersbladsy skryf. Dankie vir jou tyd, en ek hoop almal het 'n wonderlike dag. -- SilverBullet X (kontak) 19:36, 30 Julie 2024 (UTC)
- Net vir die rekord: die gebruikersblad is joune. Hierna raak ons nie aan hom behalwe as daar gemors soos politieke dinge, vloekery, ens geplaas word. Oesjaar (kontak) 19:23, 30 Julie 2024 (UTC)
- Dankie, ek verstaan. Jammer vir enige ongerief. Is jou moerdertaal Afrikaans? Groete! Oesjaar (kontak) 19:39, 30 Julie 2024 (UTC)
- @Oesjaar, Dankie vir jou begrip. Met alle respek, ek wil nie enige inligting bekend maak wat ek nie verplig is om te deel nie. Vriendelike groete. -- SilverBullet X (kontak) 19:56, 30 Julie 2024 (UTC)