Hallo Renier, hartelik welkom op die Afrikaanse Wikipedia!
Dankie vir jou belangstelling in Wikipedia. Ons werk hier aan die ideaal van ’n gratis en vrylik beskikbare, vrylik bewerkbare, neutrale en volledige ensiklopedie.
Die Afrikaanse Wikipedia bestaan al sedert Desember 2001 en bevat reeds 118 820 artikels. Vanaf die begin van die projek het die gebruikers ’n aantal riglyne en uitgangspunte vir artikelbewerking en onderlinge samewerking opgestel. Nuwelinge kan hieruit voordeel trek. Jy mag dit behulpsaam vind om van die skakels in hierdie raampie te volg en met die projek vertroud te raak voordat jy begin bydra. Indien jou vingers jeuk om te eksperimenteer, kan jy gerus ons Sandput besoek: dit is juis vir die rede daar. Uiteindelik wil ons dat al ons gebruikers vry voel om hulle gang te gaan, maar dit doen natuurlik geen kwaad om ’n bietjie houvas te kry voor mens in die diep kant in spring nie! Besoek gerus ook ons Geselshoekie, ons gebruikers staan gereed om hand by te sit, of bloot net hand te skud.
Verifieerbaarheid
Die eerste van Wikipedia se drie kernbeleide
Geselshoekie
Die gewilde bymekaarkomplek
Geen oorspronklike navorsing
Die tweede van Wikipedia se drie kernbeleide
Sandput
Eksperimenteer na hartelus
Neutrale standpunt
Die derde van Wikipedia se drie kernbeleide
Redigeringsinstruksies
Hoe maak ek: teks wat skuinsgedruk is? ’n opskrif? tabelle?
Wat Wikipedia nie is nie
Daar is ook ’n paar dinge wat ons nié hier doen nie
Beelde
As jy jou kiekies wil oplaai
Beleefdheid
Ken jou maniere
Wenke vir die skryf van ’n goeie artikel
Soms sê die naam alles

Hierdie bladsy, wat nou op jou skerm staan, is trouens jou persoonlike besprekingsbladsy. Die plek waar ander Wikipediane jou in die toekoms kan kontak en jy hulle dan kan beantwoord. Elke gebruiker het so ’n bladsy. Jy kan dus ook boodskappe op ander gebruikers se besprekingsbladsye los. Sluit boodskappe en besprekings altyd af met ~~~~ of deur op die handtekeningknop in die wysigingsvenster te kliek: sodoende word jou boodskap onderteken met jou gebruikersnaam en die datum en tyd waarop die boodskap voltooi is. Kliek dan as laaste op "Stoor bladsy" om enige bewerkings te stoor.


Weereens baie Welkom by die Afrikaanse Wikipedia! Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 23:30, 13 Maart 2015 (UTC)Beantwoord

Share your experience and feedback as a Wikimedian in this global survey

wysig
  1. This survey is primarily meant to get feedback on the Wikimedia Foundation's current work, not long-term strategy.
  2. Legal stuff: No purchase necessary. Must be the age of majority to participate. Sponsored by the Wikimedia Foundation located at 149 New Montgomery, San Francisco, CA, USA, 94105. Ends January 31, 2017. Void where prohibited. Click here for contest rules.

Your feedback matters: Final reminder to take the global Wikimedia survey

wysig

(‘’Sorry to write in English’’)

Hei

wysig

Sup. K175 (bespreking | bydraes) 10:29, 27 Januarie 2018 (UTC)Beantwoord

Ek het van jou gebruikerbokse gekopieer. Aweh. K175 (bespreking | bydraes) 10:32, 27 Januarie 2018 (UTC)Beantwoord
Eks bly! Jou gebruikerblad lyk sommer nou shap! Lyk asof jy al orals oor die wêreld was --Renier (kontak) 12:40, 28 Januarie 2018 (UTC)Beantwoord

Skryfweek Maandag, 23 September 2019 – Sondag, 29 September 2019

wysig

Hallo, Renier, onthou asb. om onderwerpe te nomineer vir volgende week se skryfweek! Namibië loop tans voor, met Indonesië in die tweede plek! – K175 (gesels met my | my bydraes) 17:07, 22 September 2019 (UTC)Beantwoord

Lugvaart terminologie

wysig

Renier, ek het die afgelope jaar of twee ongeveer 220 vliegtuig artikels geskep. Iets wat hierdie Wiki skort is 'n lys van lugvaart terminologie, iets soos Wikipedia:Rekenaarterme. Stel jy belang om te help asb? As jy nog nie ons vliegtuig artikels deur gelees het nie, doen dit gerus. Die vertaalwerk van sommige van maar moeilik. Groete! Oesjaar (kontak) 10:48, 23 September 2019 (UTC)Beantwoord

Hi, jammer ek sien nou eers die. Eks weer lus om my wiki stokperdjie op te vat. Waar begin ons? --Renier (kontak) 11:33, 5 November 2019 (UTC)Beantwoord
@Renier:, leef jy nog? Groete! Oesjaar (kontak) 19:13, 14 Junie 2022 (UTC)Beantwoord