Die Maanvis (Menidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is slegs een genus met een spesie wat hoort tot dié familie en die spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Menidae
Tydperk: 58.7–0 m. jaar gelede
[1]
Mene rhombea
fossiel en lewendig
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Menidae
Genus:
Mene
Spesies
Rekonstruksie van die historiese Mene oblonga en Mene rhombea.
Fossiel in die Geologiese Museum, Kopenhagen.

Kenmerke

wysig

Die familie se lyf is plat en lyk soos 'n skyf. Die visse kom voor in beskermde water soos riviermondings.

Genus

wysig

Die volgende genus en spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Mene

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. Sepkoski, Jack (2002). "A compendium of fossil marine animal genera". Bulletins of American Paleontology. 364: 560. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2011. Besoek op 25 Desember 2007.