Maanvis
Die Maanvis (Mene maculata) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Moonfish.
Maanvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | (Bateson, 1885)
|
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. maculata
|
Binomiale naam | |
Mene maculata | |
Sinonieme | |
Voorkoms
wysigDie kop en lyf is silwer en die rugkant van die vis is blou-groen gekleur met drie rye donker kolle op. Die vis word 25 cm groot.
Habitat
wysigDie onvolwasse vissies eet soöplankton en die volwasse visse eet skaaldiere. Die vis kom in skole voor en is gewilde voedsel in Indië en Asië.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
wysig- ↑ [ UICN] (en)
- ↑ Lacepède B. G. E., 1803. Histoire naturelle des poissons. Hist. Nat. Poiss. v. 5. i-lxviii + 1-803 + index.
- ↑ uBio (en)
- ↑ Bloch, M. E. & Schneider, J. G., 1801. M. E. Blochii, Systema Ichthyologiae iconibus cx illustratum. Post obitum auctoris opus inchoatum absolvit, correxit, interpolavit Jo. Gottlob Schneider, Saxo. Berolini. Sumtibus Auctoris Impressum et Bibliopolio Sanderiano Commissum. M. E. Blochii, Systema Ichthyologiae.: i-lx + 1-584, Pls. 1-110.
- ↑ Catalogue of Life[dooie skakel] (en)
Eksterne skakel
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Maanvis.
- http://fishbase.org/summary/Mene-maculata.html