Nicholas Latifi (* 29 Junie 1995) is 'n Kanadese professionele motorrenjaer wat sedert 2020 as nuweling vir die Williams-Mercedes-span aan Formule Een Grands Prix deelneem.

Nicholas Latifi
Geboortedatum 29 Junie 1995 (1995-06-29) (25 jaar oud)
Geboorteplek Montreal
Nasionaliteit Vlag van Kanada Kanadees
Span in 2020 Williams-Mercedes
Inskrywings 21 (21 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 0
Podiums 0
Loopbaanpunte 0
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 0
Eerste wedren 2020 Oostenrykse Grand Prix
Laaste inskrywing 2021 Spaanse Grand Prix
Laaste seisoen 2020
Verlede jaar plek 21ste (0 punte)
Latifi jaag hier in Formule 3 in 2014

LoopbaanWysig

Soos meeste ander Formule Eenjaers het hy in sy jeug aan knortjorrenne deelgeneem, van 2009 tot 2012. In die laaste jaar wen hy die Rotax DD2-klas van die Florida Wintertoer.

In 2012 begin Latifi met formulerenne, waar hy in die Italiaanse Formule 3-kampioenskap vir die BVM-span meegeding het. Die kampioenskap was verdeel in 'n Europese en 'n Italiaanse kampioenskap. In die Europese kampioenskap eindig hy sewende met 'n oorwinning op Vallelunga. In die Italiaanse kampioenskap eindig hy met dieselfde aantal oorwinnings ook in die sewende plek.

In 2013 stap Latifi oor na die nuwe Europese Formule 3-kampioenskap, waar hy vir die Carlin-span jaag. Met twee vyfde plekke eindig hy vyftiende in die kampioenskap met 45 punte. Hy neem ook vir Carlin deel aan die Britse Formule 3-kampioenskap, waar hy met één podiumplek op Brands Hatch vyfde in die kampioenskap eindig met 97 punte.

Hierna volg Formule Renault 3.5 in 2015 en GP2 in 2016 en 2017.

Formule EenWysig

In 2018 word Latifi aangestel as die amptelike reserwejaer vir die Sahara Force India Formule 1-span. By sy tuisren in die Kanadese Grand Prix maak hy sy F1-debuut tydens die vrye oefeninge.

Op 28 November 2019 word aangekondig dat Latifi in 2020 by Williams sy debuut as Formule 1-renjaer sal maak.[1]

Formule Een-uitslaeWysig

Jaar Inskywer Onderstel Enjin 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Pos Punte
2018 Sahara Force India F1-span Force India VJM11 Mercedes M09 EQ Power+ 1.6 V6 t AUS BHR CHN AZE SPA MON KAN
TD
FRA OOS GBR GER
TD
HON
Racing Point F1-span BEL ITA SIN RUS
TD
JPN VSA
TD§
MEX
TD
BRA
TD
ABU
2019 ROKiT Williams Racing Williams FW42 Mercedes M10 EQ Power+ 1.6 V6 t AUS BHR CHN AZE SPA MON KAN FRA OOS GBR GER HON BEL
TD
ITA SIN RUS JPN MEX
TD
VSA
TD
BRA
TD
ABU
2020 Williams Racing Williams FW43 Mercedes F1 M11 EQ Performance 1.6 V6 t OOS
11
STI
17
HON
19
GBR
15
70J
19
SPA
18
BEL
16
ITA
11
TOS
DNF
RUS
16
EIF
14
POR
18
EMI
11
TUR
DNF
BAH
14
SAK
DNF
ABU
17
21ste 0
2021 Williams Racing Williams FW43B Mercedes-AMG F1 M12 E Performance V6 BHR
18
EMI
DNF
POR
18
ESP
16
MON
AZE
KAN
FRA
OOS
GBR
HON
BEL
NED
ITA
SIN
JPN
RUS
VSA
MEX
BRA
AUS
SAU
ABU
19de* 0*

* Seisoen nog aan die gang. § Latifi was as die derde bestuurder ingeskryf, maar is onttrek voor die sessie.[2]

VerwysingsWysig

  1. (nl) "Nicholas Latifi: Wie is de nieuwe coureur van Williams?". GPblog. 2019-11-28.
  2. "F1 Paddock Notebook - United States GP Friday". crash.net. 20 Oktober 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2020. Besoek op 16 Julie 2020.