Bandiet-blennie
(Aangestuur vanaf Omobranchus banditus)
Die bandiet-blennie (Omobranchus banditus) is 'n vis wat in die westelike Indiese Oseaan voorkom vanaf sentrale-Mosambiek tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Bandit blenny.
Bandiet-blennie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. banditus
|
Binomiale naam | |
Omobranchus banditus J.L.B. Smith, 1959
|
Identifikasie
wysigDie vissie word tot 6 cm lank. Die blennie het kenmerkende donker bruin en ligte bruin breë vertikale strepe oor die lyf en sy kop. Daar is 'n donker kol bo die kieu-opening. Die hele lyf is bedek met klein wit kolletjies.
Sien ook
wysigBronne
wysig- Reef fishes & corals – East coast of Southern Africa. Dennis King. Struik Nature. 1996 ISBN 978-1-86825-981-6
- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3