Al-Kawthar

(Aangestuur vanaf Oorvloed (soera))

Al-Kawthar (Arabies: ٱلكَوْثَر, "Oorvloed") is die 108ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 3 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

ٱلكَوْثَر
  Soera 108 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Al-Kawthar
In Afrikaans "Oorvloed"
Deel 30
Ajat 3

Opsomming

wysig

Die naam van die soera kom uit vers 1. Goeie mense word aangemoedig om God te aanbid omdat hulle in oorvloed gekry het en hulle hulle vyande ontneem is.

Skakels

wysig
Vorige soera:
Al-Ma'un
Die Koran Volgende soera:
Al-Kafirun
Soera Al-Kawthar

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114