Wildelukwart
plantspesie
(Aangestuur vanaf Oxyanthus speciosus)
Die wildelukwart (Oxyanthus speciosus) is 'n klein boom wat groei onder die kruin van die woud en kom in Suid-Afrika voor vanaf Port St. Johns noordwaarts langs die kus tot in die Lebomboberge en ook langs die Limpoporivier. Dit is ook inheems in Angola, Benin, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Wildelukwart | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Rubiaceae |
Genus: | Oxyanthus |
Spesie: | O. speciosus
|
Binomiale naam | |
Oxyanthus speciosus DC., (1807)
|
Subspesies
wysigDie spesie het vier subspesies:
- Oxyanthus speciosus subsp. gerrardii (Sond.) Bridson
- Oxyanthus speciosus subsp. mollis (Hutch.) Bridson
- Oxyanthus speciosus subsp. speciosus
- Oxyanthus speciosus subsp. stenocarpus (K.Schum.) Bridson
Sien ook
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wildelukwart.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Wildelukwart