Die Sandbaarse, Maaiervisse en Sandsmelte (Pinguipedidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is vyf genera met meer as sewentig spesies wat hoort tot dié familie en agt van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Pinguipedidae
Parapercis hexophtalma
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Pinguipedidae
Genera

Kochichthys
Parapercis
Pinguipes
Prolatilus
Pseudopercis
Ryukyupercis
Simipercis
Sien teks vir spesies.

Kenmerke

wysig

Die familie is nie besonders groot nie. Die lywe is silindries aan die voorkant en meer plat aan die agterkant. Die dorsale bestaan uit twee dele, die eerste gedeelte is kort met slegs vyf, skerp strale. Daar is 'n volledige sylyn op elke vis. Die familie het geen swemblaas nie. Die grootte wissel van 13 – 30 cm.

Habitat

wysig

Die familie is alleenswemmers en word gevind waar hulle op die bodem rus op hul bekken vinne. Die meeste spesies vreet bodem ongewerweldes maar Parapercis schauinslandi vreet soöplankton. Die meeste spesies is afwisselende hermafrodiete.

Genus

wysig

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Parapercis

Sien ook

wysig