Reuseblaarvy
Die reuseblaarvy (Ficus lutea) is 'n boom wat groot en spreidend kan word. In Suid-Afrika word die spesie aangetref vanaf die Oos-Kaap tot in KwaZulu-Natal.
Reuseblaarvy | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. lutea
|
Binomiale naam | |
Ficus lutea Vahl, (1805)
| |
Sinonieme | |
|
Buite Afrika is die boom Inheems in Aldabra, Angola, Benin, Burkina Faso, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kaap Verde, Kameroen, Kenia, Liberië, Madagaskar, Malawi, Mali, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Seychelle, Sierra Leone, Somalië, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
In Engels staan die boom bekend as die Giant-leaved Fig. Die boom se FSA-nommer is 61.[1]
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Reuseblaarvy.