Rugby Park-stadion

(Aangestuur vanaf Rugbypark-stadion)

Rugby Park is 'n groot rugbystadion in Invercargill, Nieu-Seeland. Die stadion is op die hoek van Elles- en Tweedstraat geleë en het 'n kapasitiet van 17 000 toeskouers, alhoewel dit vantevore in die 1960's tot 30 000 mense kon akkommodeer voordat dit verder ontwikkel is. Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 1987 en die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.

Rugby Park-stadion
Bynaam Die brullende pen
Ligging Invercargill, Nieu-Seeland
Koördinate 46°25′1″S 168°21′46″O / 46.41694°S 168.36278°O / -46.41694; 168.36278
Eienaar Invercargill Stadsraad
Operateur Southland Rugbyunie
Kapasiteit 17 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Geopen 2002
Huurders
Southland se Rugby-voetbalunie
Spirit FC
Highlanders (Superrugbyspan)

Wedstryde

wysig

Rugbywêreldbeker 1987

wysig
Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 1987.
Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
3 Junie 1987   Kanada 9–40   Wallis Groep B 14 000

Rugbywêreldbeker 2011

wysig
Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 2011.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
10 September 2011 13:00   Skotland 34–24   Roemenië Groep B 12 592
14 September 2011 19:30   Skotland 15–6   Georgië Groep B 10 267
17 September 2011 15:30   Argentinië 43–8   Roemenië Groep B 12 605

Eksterne skakels

wysig