Al-Kawthar
(Aangestuur vanaf Soera 108)
Al-Kawthar (Arabies: ٱلكَوْثَر, "Oorvloed") is die 108ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 3 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
ٱلكَوْثَر Soera 108 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-Kawthar | |
In Afrikaans | "Oorvloed" | |
Deel | 30 | |
Ajat | 3 | |
Opsomming
wysigDie naam van die soera kom uit vers 1. Goeie mense word aangemoedig om God te aanbid omdat hulle in oorvloed gekry het en hulle hulle vyande ontneem is.
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: Al-Ma'un |
Die Koran | Volgende soera: Al-Kafirun |
Soera Al-Kawthar | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |