Al-Kafirun
(Aangestuur vanaf Soera 109)
Al-Kafirun (Arabies: ٱلكَافِرُون, "Die Ongelowiges") is die 109de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 6 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
ٱلكَافِرُون Soera 109 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-Kafirun | |
Transliterasie | Al-Kafiroen | |
In Afrikaans | "Die Ongelowiges" | |
Deel | 30 | |
Ajat | 6 | |
Ajat
wysig- Sê: O ongelowiges!
- Ek aanbid nie dít wat julle aanbid nie,
- nog minder aanbid julle Hom vir wie ek aanbid.
- Ook sal ek nie aanroep wie julle aanroep nie,
- nog minder roep julle Hom aan vir wie ek aanroep.
- Vir julle is daar júlle geloof en aanbidding, en vir my is daar mý geloof en aanbidding.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: Al-Kawthar |
Die Koran | Volgende soera: An-Nasr |
Soera Al-Kafirun | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |