Muhammad (soera)
Muhammad (Arabies: محمد, "Moegammad" of "Mohammed") is die 47ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 38 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar.
محمد Soera 47 van die Koran | ||
Klassifikasie | Medinees | |
In Arabies | Muhammad | |
In Afrikaans | "Moegammad" "Mohammed" | |
Deel | 26 | |
Ajat | 38 | |
Die naam van die hoofstuk kom uit vers 2, waar die profeet Mohammed direk genoem word.
Opsomming
wysigDie soera handel oor 'n oorlog wat ontstaan het toe mense die aanvaarding en verspreiding van Islam verbied het. Dit verwys na die Slag van Badr, waar 'n leër byeengekom het om Medina aan te val. Die Slag van Badr het tydens Ramadaan plaasgevind, in jaar 2 van die Islamitiese kalender.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Quṭb, Sayyid. "Volume 18". In In the Shade of the Quran. Markfield: Islamic Foundation, 2007, sura 47.
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: Al-Ah'kaf |
Die Koran | Volgende soera: Al-Fath |
Soera Muhammad (soera) | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |