At-Tagrhabun
(Aangestuur vanaf Soera 64)
At-Tagrhâbun (Arabies: التغابن, "Die Onthulling Van Verliese") is die 64ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 18 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar.
التغابن Soera 64 van die Koran | ||
Klassifikasie | Medinees | |
In Arabies | At-Tagrhâbun | |
Transliterasie | At-Taghaaboen | |
In Afrikaans | "Die Onthulling Van Verliese" | |
Deel | 28 | |
Ajat | 18 | |
Opsomming
wysigDie eerste vier verse van die hoofstuk is aan alle mense gerig, vers 5-10 aan dié wat die uitnodiging van die Koran verwerp, en vers 11-18 aan dié wat die uitnodiging aanvaar en daarin glo.[1]
Verwysings
wysigSkakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: Al-Munafi'kun |
Die Koran | Volgende soera: At-Tala'k |
Soera At-Tagrhabun | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |