'Abasa

(Aangestuur vanaf Soera 80)

'Abasa (Arabies: عبس, "Hy Het Gefrons") is die 80ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 42 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

عبس
  Soera 80 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies 'Abasa
Transliterasie 'Abasa
In Afrikaans "Hy Het Gefrons"
Deel 30
Ajat 42

Opsomming

wysig

Die naam van die soera kom uit vers 1: "Hy [die Profeet] het gefrons en weggedraai".[1] Mohammed word vermaan omdat hy vir 'n blinde Moslemman gefrons het. Die mens word ook betig omdat hy God nie gehoorsaam nie. Aan die einde van die hoofstuk word tonele op die oordeelsdag beskryf.

Verwysings

wysig
  1. Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2

Skakels

wysig
Vorige soera:
An-Nazi'at
Die Koran Volgende soera:
At-Takwir
Soera 'Abasa

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114