Al-Ghashiya
Al-Ghashiya (Arabies: الغاشية, "Die Oorweldigende Gebeurtenis") is die 88ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 26 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
الغاشية Soera 88 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-Ghashiya | |
Transliterasie | Al-Ghaasjija | |
In Afrikaans | "Die Oorweldigende Gebeurtenis" | |
Deel | 30 | |
Ajat | 26 | |
Opsomming
wysigDie naam van die soera kom uit vers 1. Die hoofstuk se onderwerpe is die Paradys, die hel en die wonder van die skepping van alle dinge deur God.
Aan die einde, in vers 21-22, praat God met Mohammed en sê Hy vir hom: "Vermaan dan, want u is slegs ’n waarskuwer; U is geen bewaarder oor hulle nie."[1]
Verwysings
wysig- ↑ Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: Al-A'la |
Die Koran | Volgende soera: Al-Fajr |
Soera Al-Ghashiya | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |