Swartkoningvis
Die Swartkoningvis (Caranx lugubris) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika van Mosambiek tot by Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Black kingfish of Black jack.
Swartkoningvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. lugubris
|
Binomiale naam | |
Caranx lugubris Poey, 1860
| |
Geskatte verspreiding | |
Sinonieme | |
Voorkom
wysigDie vis se kop en vinne is grys tot swart en daar is 'n donker kol aan die boonste kant van die kieuedeksel (operkulum).
Habitat
wysigDie vis leef in helder water van 25–100 m diep aflandig.
Sien ook
wysigEksterne skakel
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7