Navassa
(Aangestuur vanaf Vlag van Navassa-eiland)
| |||||
Ligging van Navassa in die Karibiese See | |||||
Kaart van Navassa | |||||
Amptelike taal | Engels | ||||
Hoofstad | Geen | ||||
Grootste stad | Geen | ||||
Oppervlakte - Totaal |
5,2 km2 | ||||
Bevolking - Totaal - Bevolkingsdigtheid |
0 0/km2 | ||||
Geldeenheid | US-Dollar ($) (VSD) | ||||
Tydsone | UTC: UTC -5 | ||||
Volkslied | Geen |
Navassa ook Navassa-eiland (Engels: Navassa Island, Frans: Île de la Navasse of La Navasse, Kreools: Lanavaz of Lavash) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die oostelike Karibiese See. Die eiland het 'n oppervlakte van 5,2 km2. Navassa lê oos van Jamaika, ten suide van Kuba en ten weste van Haïti. Die eiland word deur die Verenigde State van Amerika geadministreer en deur Haïti geëis, wat die naaste land is.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Navassa CIA World Factbook Geargiveer 5 September 2015 op Wayback Machine (Engels)
Verenigde State van Amerika | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|