At-Takwir
(Aangestuur vanaf Wanneer Die Son Opgevou Sal Word (soera))
At-Takwīr (Arabies: التكوير, "Wanneer Die Son Opgevou Sal Word") is die 81ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 29 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
التكوير Soera 81 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | At-Takwīr | |
Transliterasie | At-Takwier | |
In Afrikaans | "Wanneer Die Son Opgevou Sal Word" | |
Deel | 30 | |
Ajat | 29 | |
Opsomming
wysigDie naam van die soera kom uit vers 1 en 2: "Wanneer die son opgevou en die sterre dof sal word".[1] Die hoofstuk beskryf die verskriklike tekens van die oordeelsdag.
Verwysings
wysig- ↑ Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: 'Abasa |
Die Koran | Volgende soera: Al-Infitar |
Soera At-Takwir | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |