Wikipedia:Afrikaanse name geskep deur die Wikipedia-gemeenskap
Hierdie artikel bevat 'n lys van alle Afrikaanse name wat nog nie bestaan het nie en geskep is vir nuwe artikels met die Afrikaanse Wikipedia-gemeenskap se insette en goedkeuring. Hierdie nuwe name is waarskynlik nie die finale weergawe nie, maar is onderhewig aan goedkeuring deur organisasies soos die Taalkommissie. Indien u van 'n geldige gebruikte naam weet, meld dit gerus.
Besprekings oor nuwe terme kan plaasvind op die Taalforum.
No. | Artikelnaam | Binomiale naam | Anderstalige naam | Geskep deur... | Datum geskep | Kommentaar |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Borrelanemoon | Entacmaea quadricolor | (en) Bubble-tentacle anemone | Gebruiker:Oesjaar | 24 Januarie 2016 | Kon geen Afr. naam opspoor nie |
2 | Tierluislang | Python molurus | (de) Tigerpython, (nl) Tijgerpython | Gebruiker:Suidpunt | 17 Oktober 2013 | Sien Bespreking:Tierluislang. |
3 | Gouerotsluislang | Python kyaiktiyo | (en) Myanmar short-tailed python | Gebruiker:Suidpunt | 7 Augustus 2013 | Kyaiktiyo beteken letterlik "Goue Rots", na die G.R.-pagode in die stad Kyaikto vernoem, waar die slangspesie die eerste keer gevind is. Die Afrikaanse artikel is lank voor die Engelse Wikipedia-artikel geskryf. |
4 | Koningsluislang | Python regius | (de) Königspython (nl) koningspython (en) royal/ball python |
Gebruiker:Suidpunt | 2 Augustus 2013 | Die woord is nêrens op Google te vinde nie, al toon werwe soos Gumtree.co.za geen tekort aan hierdie tipe luislange wat verkoop word nie. Geen Afrikaanse naam is te vinde nie. Dit is nog 'n luislang uit Afrika wat Johan Marais nie bespreek nie, omrede die slang in sy wildlewende toestand buite die Suider-Afrikaanse area te vinde is. |
5 | Afrika-rotsluislang | Python sebae | (de) Nördlicher Felsenpython (nl) Rotspython (en) Northern African rock python |
Gebruiker:Suidpunt | 2 Augustus 2013 | Word onderskei van die Suider-Afrikaanse luislang (laasgenoemde naam opgeneem in Johan Marais se jongste slanggidse). |
6 | Knobbelanemoon | Bunodosoma capensis | (en) Knobbly anemone | Gebruiker:Oesjaar | 22 Januarie 2016 | Kon geen Afr. naam opspoor nie |
7 | Praganemoon | Heteractis magnifica | (en) Magnificent anemone | Gebruiker:Oesjaar | 26 Januarie 2016 | Kon geen Afr. naam opspoor nie |
8 | Kleefanemoon | Cryptodendrum adhaesivum | (en) Adhesive anemone | Gebruiker:Oesjaar | 27 Januarie 2016 | Kon geen Afr. naam opspoor nie |
9 | Leeranemoon | Heteractis crispa | (en) Leathery anemone | Gebruiker:Oesjaar | 27 Januarie 2016 | Kon geen Afr. naam opspoor nie |
10 | Atlantiese seilvis | Istiophorus albicans | Gebruiker:Oesjaar | 26 Augustus 2012 | Sien Bespreking:Atlantiese seilvis | |
11 | Swartvin-klipkabeljou | Cephalopholis nigripinnis | (en) Duskyfin rockcod | Gebruiker:Oesjaar | 7 Februarie 2016 | Sien Bespreking:Swartvin-klipkabeljou |
12 | Swartluiperd | Melanistiese vorm van Panthera pardus spp. | (de) Schwarze Panther (fr) panthère noire (it) pantera nera (zh) & (jp) 黑豹 [letterlik swart + luiperd] (Maleis) harimau kumbang [tier + kewer = kewertier] (he) פנתר שחור ('swart panter', letterlik: 'Fntr + Shchvr') |
Gebruiker:Suidpunt | Sedert 2009 | Dit is bloot 'n voorstel: Volgens die WAT staan daar: panter s.nw., panters. (minder gebruiklik) Luiperd (LUIPERD 1), veral een wat swart van kleur is.. Die woord "panter" voel vreemd in die volksmond en spesifiseer nie summier die melanistiese aard van 'n luiperd nie. Swartluiperd is egter op die man af. Ek dink 'panter' is nie so etimologies ingeweef by ons soos in die geval by Duits nie. Klaarblyklik is ou die Griekse naam afgelei van πᾶν (pan) "alles, heeltemal" + θήρ (ther) "ondier"/"gedierte" / of θήρα (thera) "jag". Gans te ruim! puṇḍárīka ( पुण्डरीक ) uit die Sanskrit, waar Grieks vermoedelik mee ooreenstem, beteken, reg geraai, ons ou volksbenaming vir 'n luiperd: tier! |
13 | Spikkel-seepvis | Pogonoperca punctata | (en) Spotted soapfish | Gebruiker:Oesjaar | 15 Februarie 2016 | Volgens FishBase is die vis ook in KwaZulu-Natal se water gesien. |
14 | Rooiknoppie-seester | Protoreaster linckii | (en) Red-knob starfish | Gebruiker:Oesjaar | 4 Maart 2016 | Geen leidrade nie. |
15 | Zebra-dikkop | Ptereleotris zebra | (en) Zebra dartfish | Gebruiker:Oesjaar | 19 Maart 2016 | Geen leidrade nie. |
16 | Enkelvin-dikkop | Ptereleotris monoptera | (en) Monofin dartfish | Gebruiker:Oesjaar | 20 Maart 2016 | Geen leidrade nie. |
17 | Seilvintang | Zebrasoma desjardinii | (en) Sailfin tang | Gebruiker:Oesjaar | 25 Maart 2016 | Geen leidrade nie. |
18 | Rooiseeharlekynvylvis | Oxymonacanthus halli | (en) Red Sea harlequin filefish | Gebruiker:Oesjaar | 8 April 2016 | Geen leidrade nie. |
19 | Rooistertvylvis | Pervagor janthinosoma | (en) Redtail filefish | Gebruiker:Oesjaar | 9 April 2016 | Geen leidrade nie. |
20 | Zoeloe-lipvis | Halichoeres zulu | (en) Zulu wrasse | Gebruiker:Oesjaar | 2 Mei 2016 | Geen leidrade nie. Daar is nie eers 'n Eng naam op FishBase nie. |
21 | Reusebontpaling | Gymnothorax javanicus | (en) Giant moray | Gebruiker:Oesjaar | 27 Junie 2016 | Geen leidrade nie. |
22 | Natalse seebaber | Galeichthys trowi | (en) Natal sea catfish | Gebruiker:Oesjaar | 3 Julie 2016 | Die vis is eers in 2010 beskryf en slegs die bron gebruik die Engelse naam. Selfs FishBase gee slegs die binomiale naam. |
23 | Geelstreep-piesangvis | Caesio xanthalytos | (en) Yellow sash fusilier | Gebruiker:Oesjaar | 3 September 2016 | Die vis is eers in 2013 beskryf. Engelse naam verskyn op wetenskaplike webblaaie. |
24 | Bloustreep-bokvis | Mulloidichthys ayliffe | Bluestriped goatfish | Gebruiker:Oesjaar | 10 September 2016 | Die vis is eers in 2010 beskryf. Engelse naam verskyn op Fishbase. |
25 | Fraserse bokvis | Parupeneus fraserorum | Frasers goatfish | Gebruiker:Oesjaar | 13 September 2016 | Die vis is eers in 2009 beskryf. Fishbase het ook nog nie enige naam vir die gegee nie. |
26 | Snelreeksfotografie | – | en:Burst mode (photography) | Gebruiker:Aliwal2012 | 16 Oktober 2016 | Kon geen Afr. naam opspoor nie |
27 | Groepering (fotografie) | – | en:Bracketing | Gebruiker:Aliwal2012 | 16 Oktober 2016 | Kon geen Afr. naam opspoor nie |
28 | Geelchromis | Chromis analis | en:Yellow chromis | Gebruiker:Oesjaar | 23 Oktober 2016 | Die vis is skaars aan Suid-Afrikaanse kus en geen naam in Fishbase nie. |
29 | Blougroenchromis | Chromis viridis | en:Chromis viridis | Gebruiker:Oesjaar | 24 Oktober 2016 | Die vis is skaars aan Suid-Afrikaanse kus en daar is geen naam in Fishbase nie. |
30 | Mauritius-nooientjie | Stegastes pelicieri | en:Stegastes_pelicieri | Gebruiker:Oesjaar | 15 November 2016 | Geen naam in Fishbase nie. |
31 | Geelbors-tamarin | Anampses twistii | en:Anampses twistii | Gebruiker:Oesjaar | 15 November 2016 | Geen naam in Fishbase nie. |
32 | Gouestreep-lipvis | Halichoeres zeylonicus | nl:Halichoeres zeylonicus | Gebruiker:Oesjaar | 20 November 2016 | Geen naam in Fishbase nie. |
33 | Gestreepte lipvis | Pseudocheilinus evanidus | en:Striated wrasse | Gebruiker:Oesjaar | 28 November 2016 | Geen naam in Fishbase nie. |
34 | Breëblaar-gousiektebossie | Vangueria latifolia Pachystigma latifolium |
— | Gebruiker:Jcwf | 3 Desember 2016 | Een van drie Vangueria sp. wat gousiekte veroorsaak; die ander twee is "gousiektebossies"; breëblaar is die vertaling van latifolium |
35 | Balk-lipvis | Hologymnosus annulatus | en:Hologymnosus annulatus | Gebruiker:Oesjaar | 7 Desember 2016 | Geen naam in Fishbase nie. |
36 | Steroog-lipvis | Paracheilinus hemitaeniatus | nl:Paracheilinus hemitaeniatus | Gebruiker:Oesjaar | 7 Desember 2016 | Geen naam in Fishbase nie. |
37 | Rooistreep-blennie | Cirripectes stigmaticus | en:Cirripectes_stigmaticus | Gebruiker:Oesjaar | 17 Desember 2016 | Geen naam in Fishbase nie. |
38 | Sjokolade-dikkop | Cryptocentrus malindiensis | en:Cryptocentrus malindiensis | Gebruiker:Oesjaar | 21 Mei 2017 | Geen naam in Fishbase nie. |
39 | Witblaarplakkie | Adromischus leucophyllus (Uitewaal) | (la) leucophyllus = witblaar. | Gebruiker:Jcwf & gebruiker:JMK | 14 Julie 2017 | Afr. naam bestaan dalk nie. Dit is 'n endemiese plakkie. Voorgestel deur JMK. |
40 | Speenplakkie | Adromischus mammillaris (L.f.) Lem.) | (la) mammillaris = speen, tepel | Gebruiker: Jcwf | 14 Julie 2017 | 'n Bedreigde en seldsame endemiese plakkie. Geen Afr. naam gevind |
41 | Getoomde pappagaaivis | Scarus frenatus | en:Scarus_frenatus | Gebruiker:Oesjaar | 30 Julie 2018 | Geen naam in Fishbase nie. |
42 | Gevlekte sanddikkop | Fusigobius inframaculatus | en:Fusigobius inframaculatus | Gebruiker:Oesjaar | 6 Augustus 2018 | Geen naam in Fishbase nie. |
43 | Skouerkoldikkop | Gnatholepis cauerensis | nl:Gnatholepis cauerensis | Gebruiker:Oesjaar | 7 Augustus 2018 | Geen naam in Fishbase nie. |
44 | Seesambokdikkop | Bryaninops yongei | en:Bryaninops yongei | Gebruiker:Oesjaar | 12 Augustus 2018 | Geen naam in Fishbase nie. |
45 | Oranjekoldikkop | Valenciennea puellaris | en:Valenciennea puellaris | Gebruiker:Oesjaar | 12 Augustus 2018 | Geen naam in Fishbase nie. |
46 | Gespikkelde borseltand | Ctenochaetus truncatus | en:Ctenochaetus truncatus | Gebruiker:Oesjaar | 16 Augustus 2018 | Geen naam in Fishbase nie. |
47 | Donkerkonynvis | Siganus luridus | en:Siganus luridus | Gebruiker:Oesjaar | 10 September 2018 | Geen naam in Fishbase nie. |