Wikipedia:Beeld van die week/2010
Hierdie is die argief van al die beelde wat tydens 2010 as spogbeelde op die voorblad gepryk het.
2010
wysigWeek 1
'n Eekhoring (Sciurus carolinensis) in die St. James-park in Londen, Engeland.
Beelderkenning: David Iliff
besigtig
Week 2
Twee spelers tydens 'n voetbalwedstryd.
Beelderkenning: Dennis Rogers
besigtig
Week 3
Die binnestad van Frankfurt am Main.
Beelderkenning: Nicolas Scheuer
besigtig
Week 4
Twee parende sprinkane.
Beelderkenning: Masaki Ikeda
besigtig
Week 5
'n 19de eeuse voorstelling van Frankfurt am Main aan die begin van die 17de eeu. (Kliek op die beeld vir 'n groter weergawe.)
Kunstenaar: Peter Becker
besigtig
Week 6
Die Olimpiese Park in Montreal, Kanada, wat vir die Somerspele van 1976 gebou is.
Beelderkenning: Alain Carpentier
besigtig
Week 7
'n Nagreier besig om 'n vis te vang.
Beelderkenning: Alain Carpentier
besigtig
Week 8
Valles Marineris is 'n enorme kloofstelsel op Mars. Dit is in 1971 deur die Amerikaanse ruimtesonde Mariner 9 ontdek en ook na dié tuig vernoem: "Valles Marineris" is Latyn vir "Mariner-vallei".
Beelderkenning: NASA/JPL-Caltech
besigtig
Week 9
'n Vuurtoring naby die kus van die Amerikaanse deelstaat Wisconsin.
Beelderkenning: Jeremy Atherton
besigtig
Week 10
'n Trop seekoeie in die Luangwa-vallei in Zambië.
Beelderkenning: Paul Maritz
besigtig
Week 11
Die hoofstasie van die Nederlandse hoofstad, Amsterdam, omstreeks 1900.
Beelderkenning: Die Verenigde State se Kongresbiblioteek
besigtig
Week 12
Voorkant van die Notre Dame ("Ons Liewe Vrou"), 'n beroemde katedraal in die Franse hoofstad, Parys.
Beelderkenning: Ben Lieu Song
besigtig
Week 13
'n Cumulus-wolk in die vorm van 'n aambeeld.
Beelderkenning: Fir0002/Flagstaffotos
besigtig
Week 14
Die baardaasvoël is 'n bedreigde spesie in Suider-Afrika.
Beelderkenning: Richard Bartz
besigtig
Week 15
'n Plasmalamp.
Beelderkenning: Luc Viatour
besigtig
Week 16
Twee sokkerspelers tydens die onder-20 Wêreldkampioenskap in 2007.
Beelderkenning: Nick Wiebe
besigtig
Week 17
'n Nagaansig van die abdy Mont-Saint-Michel in Manche, Frankryk.
Beelderkenning: Benh Lieu Song
besigtig
Week 18
'n Gemsbok aan't peusel in Namibië.
Beelderkenning: Hans Hillewaert
besigtig
Week 19
'n Tekening uit 1825 wat die Groot Beer, 'n sterrebeeld in die Noordelike Halfrond, toon.
Beelderkenning: Sidney Hall
besigtig
Week 20
Malé, die hoofstad en grootste stad van die Maledives.
Beelderkenning: Shahee Ilyas
besigtig
Week 21
'n Animasie van die tsoenami wat in 2004 in die Indiese Oseaan gevorm het en 'n verwoestende effek op Indonesië gehad het.
Beelderkenning: Die VSA se National Oceanic and Atmospheric Administration
besigtig
Week 22
'n Bosluis. Die wit strepie regs onder dui op 'n skaal van 1mm.
Beelderkenning: Richard Bartz
besigtig
Week 23
Honderdduisende sterre in die kern van die Melkweg.
Beelderkenning: NASA/JPL-Caltech
besigtig
Week 24
Panorama van die Duitse stad Regensburg met die Donau in die voorgrond.
Beelderkenning: Karsten Dörre
besigtig
Week 25
'n Salmeier broei uit.
Beelderkenning: Uwe Kils
besigtig
Week 26
'n Straattoneel in die Amerikaanse stad New York uit omstreeks 1900.
Beelderkenning: Die Verenigde State se Kongresbiblioteek
besigtig
Week 27
Die Ryksdaggebou in Berlyn, Duitsland.
Beelderkenning: Daniel Schwen
besigtig
Week 28
'n Besneeude toneel in Bulgarye.
Beelderkenning: Psy guy
besigtig
Week 29
'n Witswaan (Cygnus olor) in sy natuurlik habitat met sonopkoms.
Beelderkenning: Thermos
besigtig
Week 30
Twee spelers tydens 'n Amerikaanse voetbalwedstryd.
Beelderkenning: Dennis Rogers
besigtig
Week 31
Windmeulens in Spanje.
Beelderkenning: Lourdes Cardenal
besigtig
Week 32
Witrenosters in 'n nasionale park in Suid-Afrika.
Beelderkenning: Komencanto
besigtig
Week 33
Die embleem van die Pousdom.
besigtig
Week 34
Die stadshorison van Frankfurt am Main, Duitsland.
besigtig
Week 35
Apis mellifera carnica, 'n subspesie van die heuningby.
besigtig
Week 36
Die Hubble-ruimteteleskoop het hierdie foto, die Hubble Ultra Deep Field, tussen 24 September 2003 en 16 Januarie 2004 geneem. Dit is die diepste beeld van die heelal nóg, met 'n terugblik van ongeveer 13 miljard jaar, en bevat 'n beraamde 10 000 sterrestelsels.
besigtig
Week 37
Die maan verlig die wolke bo San Diego, Kalifornië.
besigtig
Week 38
Hestiasula brunneriana, een van die meer as 2000 soort hottentotsgotte.
besigtig
Week 39
Aloe dichotoma, 'n Kokerboom in Namibië.
besigtig
Week 40
'n Jong meisie met 'n koerant wat die eerste maanlanding verkondig.
besigtig
Week 41
Die Wind Point-vuurtoring naby die Michigan-meer in Wisconsin.
besigtig
Week 42
'n Cumulonimbus-wolk.
Beelderkenning: Fir0002
besigtig
Week 43
Diceros bicornis, 'n Swartrenoster in noord-oostelike Tanzanië.
besigtig
Week 44
Mercurius, Venus en die Maan gesien vanaf die Paranal-sterrewag.
besigtig
Week 45
'n Rooi kweekappel (Malus domestica).
besigtig
Week 46
Skape (Ovis orientalis aries) in Thrakië, Griekeland.
besigtig
Week 47
Koning David Kalakaua van die Koninkryk van Hawaii.
besigtig
Week 48
'n Manlike Toringvalk (Falco tinnunculus).
besigtig
Week 49
Die Ruimtependeltuig Atlantis op die STS-115-vlug soos vanaf die Internasionale Ruimtestasie gesien.
besigtig
Week 50
Die kus van Alanya, Turkye.
besigtig
Week 51
'n Japanse samoerai, 1860.
besigtig
Week 52
'n Huiskat (Felis silvestris catus) in Portugal.
besigtig
Week 53
'n Eekhoring (Sciurus carolinensis) in die St. James-park in Londen, Engeland.
Beelderkenning: David Iliff
besigtig