Wikipedia:Onsuksesvolle voorbladnominasies/2024
Sperdatum: |
---|
8 Februarie 2024 |
Ondersteun – Dié artikels is reeds in 2021 voorgestel en is goed ontvang, maar het nooit op ons voorblad verskyn nie. Groete. -- SpesBona 22:00, 8 Januarie 2024 (UTC)- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 10:32, 10 Januarie 2024 (UTC)
- Ondersteun – Suidpunt (kontak) 15:39, 10 Januarie 2024 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 16:47, 10 Januarie 2024 (UTC)
- Gekant – Volgens iemand wat daar woon, gaan dit blykbaar maar beroerd hier – glad nie so rosig nie. ~ Burgert (kontak) 17:22, 10 Januarie 2024 (UTC)
- Ondersteun – Nuwe 2021 bronne bygevoeg, ondersteun dus nou.Rooiratel het my oortuig om my opinie te verander, vir wat dit nou mag werd wees. Johannescharlesventer (kontak)
- Ondersteun – Frank (kontak) 16:19, 12 Januarie 2024 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 06:31, 15 Januarie 2024 (UTC)
- Ondersteun – Jcwf (kontak) 05:41, 30 Januarie 2024 (UTC)
- Neutraal – na die onlangse hofsaak oor plaaslike dienste wat die inwoners gewen het, dink ek ons moet 'n bietjie wag. Groete! Oesjaar (kontak) 05:54, 30 Januarie 2024 (UTC)
- Gekant – ATravelingWizard (kontak) 16:22, 2 Februarie 2024 (UTC)
- Neutraal – Ek dink daar is genoeg teenkanting dat dié verouderde artikel nie op die voorblad verskyn nie. ~ Burgert (kontak) 16:12, 25 Maart 2024 (UTC)
- Gekant – Bloemfontein (tans 37 775 grepe) kom tans nie naby aan voorbladartikels soos Kaapstad (125 153 g), Johannesburg (172 373 g) en Pretoria (63 114 g). en:Bloemfontein het 60 259 grepe en dié grootte sal vir my werk. Groete. -- SpesBona 21:10, 2 April 2024 (UTC)
- @Aliwal2012 @SpesBona @Oesjaar hoekom is die nominasie onsuksesvol? Dit het 7 ondersteunings. Meer as baie ander nominasie wat suksesvol is. - Rooiratel (kontak) 08:25, 26 Maart 2024 (UTC)
- Verder het @BurgertB en @Johannescharlesventer se redes absoluut niks te doen met die kwaliteit van die artikel nie! Dit tel vir niks. - Rooiratel (kontak) 08:28, 26 Maart 2024 (UTC)
- @Aliwal2012 @SpesBona @Oesjaar hoekom is die nominasie onsuksesvol? Dit het 7 ondersteunings. Meer as baie ander nominasie wat suksesvol is. - Rooiratel (kontak) 08:25, 26 Maart 2024 (UTC)
- @Rooiratel: So 'n mens kan enige nonsens vir die voorblad skryf, solank die gehalte goed is? ~ Burgert (kontak) 09:18, 26 Maart 2024 (UTC)
- As die bladsy aan die voorvereistes voldoen, is dit nonsens? Wat in die bladsy oor Bloemfontein is nonsens, en hoekom het jy nie vroeër genoem nie? - Rooiratel
- @Rooiratel: So 'n mens kan enige nonsens vir die voorblad skryf, solank die gehalte goed is? ~ Burgert (kontak) 09:18, 26 Maart 2024 (UTC)
Wat is "feitelik akkuraat" aan die artikel? En ek het dit reeds genoem. Lees boontoe. Ken jy Bloemfontein? Ek het 12 jaar daar gewoon, toe dit nog 'n voorbladartikel werd was. ~ Burgert (kontak) 12:01, 27 Maart 2024 (UTC) (kontak) 11:57, 26 Maart 2024 (UTC)
- As dit meer duidelikheid sal bring, sal ek my stem van "ondersteun" na "gekant" verander. Ek weet ek het dié artikel voorgestel. Groete. -- SpesBona 21:45, 26 Maart 2024 (UTC)
- Dit bring minder duidelikheid. Hoekom is jy gekant daarteen? - Rooiratel (kontak) 22:06, 26 Maart 2024 (UTC)
- @Burgert Behr ek was maar net 'n paar keer Bloemfontein toe. As daar feite in die bladsy is wat nie waar is nie, dan laat ons asseblief weet wat hulle is, sodat iemand dit kan reg maak. Ek verstaan nog glad nie wat die probleem is nie. Al is die stad self 'n totale kakhuis wat het dit met die kwaliteit van die artikel te doen? - Rooiratel (kontak) 18:37, 27 Maart 2024 (UTC)