Yitzhak Shamir
Yitzhak Shamir (1915 - 2012) was 'n Israelse politikus wat aan die liberale Herut- en Likud-partye behoort het.
Yitzhak Shamir יצחק שמיר (he) | |
In 1991 | |
Minister van Jerusalemse Sake
| |
Ampstermyn 27 November 1990 – 13 Julie 1992 | |
Voorafgegaan deur | Avner Shaki |
---|---|
Opgevolg deur | Yitzhak Rabin |
Minister van Omgewing
| |
Ampstermyn 11 Junie 1990 – 13 Julie 1992 | |
Voorafgegaan deur | Rafael Edri |
Opgevolg deur | Ora Namir |
Minister van Finansies
| |
Ampstermyn 15 Maart 1990 – 11 Junie 1990 | |
Voorafgegaan deur | Shimon Peres |
Opgevolg deur | Yitzhak Moda'i |
Minister van Verdediging
| |
Ampstermyn 15 Maart 1990 – 11 Junie 1990 | |
Voorafgegaan deur | Yitzhak Rabin |
Opgevolg deur | Moshe Arens |
Minister van Arbeid en Sosiale Sake
| |
Ampstermyn 11 Junie 1990 – 13 Julie 1992 | |
Voorafgegaan deur | Roni Milo |
Opgevolg deur | Yitzhak Rabin |
Ampstermyn 22 Desember 1988 – 7 Maart 1990 | |
Voorafgegaan deur | Moshe Katsav |
Opgevolg deur | Roni Milo |
Minister van Binnelandse Sake
| |
Ampstermyn 6 Januarie 1987 – 22 Desember 1988 | |
Voorafgegaan deur | Yitzhak Peretz |
Opgevolg deur | Aryeh Deri |
Ampstermyn 20 Oktober 1986 – 13 Julie 1992 | |
Voorafgegaan deur | Shimon Peres |
Opgevolg deur | Yitzhak Rabin |
Ampstermyn 10 Oktober 1983 – 13 September 1984 | |
Voorafgegaan deur | Menachem Begin |
Opgevolg deur | Shimon Peres |
Voorsitter van die Likud-party
| |
Ampstermyn 25 September 1983 – 2 Maart 1993 | |
Voorafgegaan deur | Menachem Begin |
Opgevolg deur | Benjamin Netanyahu |
Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampstermyn 10 Maart 1980 – 20 Oktober 1986 | |
Voorafgegaan deur | Menachem Begin |
Opgevolg deur | Shimon Peres |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Yitzhak Yezernitsky 22 Oktober 1915 Ruzhany, Russiese Ryk (tans Wit-Rusland) |
Sterf | 30 Junie 2012 (op 96) Herzliya, Israel |
Politieke party | Reshimat HaLohmim (Vegters se Lys, 1949-1951), Herut (1970-1988), Likud (1973-2012) |
Eggenoot/-note | Shulamit Shamir († 2011) |
Kind(ers) | 2 |
Shamir was vanaf 1974 tot 1996 'n lid van die Knesset en van 1977 tot 1980 ook die voorsitter van die Knesset gewees, en het (as waarnemer) baie ministersposte beklee. So was hy vanaf 1980 tot 1986 die minister van Buitelandse Sake, en van 1983 tot 1984 asook van 1986 tot 1992 die sewende eerste minister van Israel gewees. Tydens sy tweede ampstermyn het die Palestynse Eerste Intifada in 1987 aangevang.
Hy was in die Russiese Ryk gebore, en het in 1935 vanuit Pole na die Britse mandaat van Palestina geëmigreer. Hy was een van die paramilitêre Joodse organisasie Lechi se leiers gewees, en het van 1955 tot 1965 by die geheime diens die Mossad gewerk.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Yitzhak Shamir.
- Knesset se webwerf
Voorafgegaan deur Menachem Begin |
Eerste Minister van Israel 1983-1984 |
Opgevolg deur Shimon Peres |
Voorafgegaan deur Shimon Peres |
Eerste Minister van Israel 1986-1992 |
Opgevolg deur Yitzhak Rabin |