2019-’20 Pro14-seisoen
Die 2019-’20 Pro14-seisoen (ook bekend as die Guinness Pro14 weens borgskapredes) het op 27 September 2019 afgeskop. Dit is die negentiende seisoen van die kompetisie wat oorspronklik as die Keltiese Ligabeker bekend gestaan het, die derde van die vergrote 14-span-toernooi en die derde toernooi wat as Pro14 bekend staan (dit was voorheen as Pro12 en die Keltiese Ligabeker bekend).
2019-’20 Pro14 | |
Amptelike logo
| |
Deelnemende lande | Ierland Italië Skotland Suid-Afrika Wallis |
---|---|
Wedstryde gespeel | 88 |
Drieë gedruk | 519 (gem. 5.898 per wedstryd) |
Meeste punte aangeteken | 101 JJ Hanrahan (MUN) |
Meeste drieë gedruk | 10 Rhyno Smith (CHE) |
Die veertien spanne wat aan die kompetisie deelneem verteenwoordig Ierland (Connacht, Leinster, Munster en Ulster), Italië (Benetton Treviso en Zebre), Skotland (Edinburgh en Glasgow Warriors), Suid-Afrika ( Cheetahs en Southern Kings) en Wallis (Cardiff Blues, Dragons, Ospreys en Scarlets).
Kompetisieformaat
wysigOp 18 Mei 2017 het Europese Professionele Klubrugby (EPKR) veranderinge aangekondig vir hoe Pro14-spanne vir die Europese Rugbykampioenebeker kwalifiseer. Aan die einde van die 2017-’18-seisoen sal die sewe beste spanne outomaties kwalifiseer vir die 2018-’19 Europese Rugbykampioenebeker, ongeag die land van oorsprong (voorheen moes die sewe kwalifiseerders ten minste een span van Ierland, Wallis, Skotland en Italië elk insluit.[1] Die twee Suid-Afrikaanse spanne kom nie in aanmerking vir EPKR-toernooie nie.
Op 30 Junie 2017 is finaal besluit dat die Cheetahs en Southern Kings nie meer aan die Superrugbykompetisie gaan deelneem nie, en dat hulle by die Pro12 ingelyf sou word. Die twee spanne, die Suid-Afrikaanse Rugbyunie en Keltiese Rugby Beperk, organiseerder van die Pro12, het nie kommentaar hierop gelewer nie.[2] Hul betrokkenheid is egter op 1 Augustus 2017 bevestig.[3]
Die veertien spanne word in twee groepe van sewe spanne elk verdeel, elk met twee spanne van Ierland en Wallis en een span van Italië, Skotland en Suid-Afrika.[4] Die rondomtaliedeel bestaan uit 21 rondtes – twaalf tuis- en wegwedstryde teen spanne van dieselfde groep, sewe wedstryde, hetsy tuis of weg, teen spanne van die ander groep en twee streeksderbies.[2][5] Die uitspeelwedstryde sal vir die eerste keer ’n rondte van twee kwarteindstryde hê voor die halfeind- en eindstryde.[6]
Punte
wysig
| |||||||||||||||||
Groep A | |||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Span | S | W | G | V | PV | PT | +/– | DV | DT | DBP | VBP | PTE | |||||
1 | Leinster | 13 | 13 | 0 | 0 | 476 | 181 | +295 | 68 | 24 | 9 | 0 | 61 | ||||
2 | Ulster | 12 | 8 | 0 | 4 | 355 | 252 | +103 | 47 | 33 | 7 | 2 | 41 | ||||
3 | Glasgow Warriors | 13 | 7 | 0 | 6 | 334 | 296 | +38 | 49 | 39 | 5 | 1 | 34 | ||||
4 | Cheetahs | 13 | 6 | 0 | 7 | 342 | 280 | +62 | 48 | 32 | 5 | 3 | 32 | ||||
5 | Dragons | 12 | 5 | 0 | 7 | 218 | 317 | –99 | 26 | 41 | 1 | 1 | 22 | ||||
6 | Zebre | 12 | 2 | 0 | 10 | 204 | 370 | –166 | 27 | 53 | 4 | 2 | 14 | ||||
7 | Ospreys | 12 | 2 | 0 | 10 | 165 | 326 | –161 | 17 | 40 | 1 | 4 | 13 | ||||
Groep B | |||||||||||||||||
Span | S | W | G | V | PV | PT | +/– | DV | DT | DBP | VBP | PTE | |||||
1 | Edinburgh | 13 | 10 | 0 | 3 | 358 | 195 | +163 | 44 | 23 | 5 | 2 | 47 | ||||
2 | Munster | 13 | 9 | 0 | 4 | 352 | 216 | +136 | 43 | 21 | 7 | 2 | 45 | ||||
3 | Scarlets | 13 | 8 | 0 | 5 | 281 | 242 | +39 | 35 | 29 | 3 | 2 | 37 | ||||
4 | Connacht | 13 | 7 | 0 | 6 | 264 | 291 | -27 | 35 | 39 | 6 | 1 | 35 | ||||
5 | Cardiff Blues | 13 | 6 | 0 | 7 | 242 | 275 | –33 | 26 | 31 | 3 | 2 | 29 | ||||
6 | Benetton Treviso | 11 | 4 | 0 | 7 | 243 | 299 | –56 | 32 | 40 | 4 | 4 | 24 | ||||
7 | Southern Kings | 13 | 1 | 0 | 12 | 204 | 498 | –294 | 23 | 75 | 0 | 3 | 7 | ||||
Indien spanne ter eniger tyd gelyk is, word die ontknoping in die volgende volgorde bepaal:[7]
| |||||||||||||||||
Groen agtergrond is uitspeelplekke en kwalifiseer vir die 2020-’21 Europese Rugbykampioenebeker (sluit Suid-Afrikaanse spanne uit). |
Tabelnotas & Kompetisiereëls
wysigTabelnotas
wysig- Pos = Tabelposisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
- +/– = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
- DV = Drieë gedruk
- DT = Drieë afgestaan
- DBP = Drieëbonuspunt
- VBP = Verliesbonus
- PTE = Alle punte wat behaal is
Voorafgegaan deur 2018-’19 Pro14 |
Pro14 2019-’20 |
Opgevolg deur 2020-’21 Pro14 |
Rondte 1
wysig27 September 2019 | Cheetahs | 48 – 14 | Glasgow Warriors | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
19:05 | Drieë: Ruan Pienaar, Joseph Dweba (2), Rhyno Smith (2), Junior Pokomela, Sias Koen Doelskoppe: Ruan Pienaar (5) Strafdoel: Ruan Pienaar |
Verslag | Drieë: Nick Frisby, Robbie Nairn Doelskoppe: Brandon Thomson (2) |
Bywoning: 4 528 Skeidsregter: Daniel Jones (WAL) | |
27 September 2019 | Ulster | 38 – 14 | Ospreys | Kingspan-stadion, Belfast | |
19:35 | Drieë: Craig Gilroy (2), Greg Jones, Matt Faddes, Strafdrie Doelskoppe: John Cooney (4) Strafdoel: John Cooney |
Verslag | Drie: Dan Evans Strafdoele: Luke Price (3) Kaarte: Luke Morgan 28', 72' |
Bywoning: 12 408 Skeidsregter: Marius Mitrea (ITA) | |
28 September 2019 | Munster | 39 – 9 | Dragons | Thomondpark, Limerick | |
15:00 | Drieë: Arno Botha, Jack O’Donoghue, Shane Daly, Tyler Bleyendaal, Diarmuid Barron Doelskoppe: JJ Hanrahan (4) Strafdoele: JJ Hanrahan (2) Kaart: Mike Haley 46' tot 56' |
Verslag | Strafdoele: Sam Davies (3) Kaart: Richard Hibbard 30' tot 40' |
Bywoning: 10 878 Skeidsregter: Ben Blain (SKO) | |
28 September 2019 | Southern Kings | 27 – 31 | Cardiff Blues | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
16:00 | Drieë: Tienie Burger, Stefan Ungerer, Andell Loubser Doelskoppe: Demetri Catrakilis (3) Strafdoele: Demetri Catrakilis (2) Kaart: Jerry Sexton Sjabloon:71 |
Verslag | Drieë: Olly Robinson, Liam Belcher, Matthew Morgan, Kristian Dacey, Harri Millard Doelskoppe: Jarrod Evans (3) Kaarte: Jarrod Evans 24' tot 34', Nick Williams 30' tot 40', Will Boyde 76' tot 80' |
Bywoning: 2 077 Skeidsregter: Mike Adamson (SKO) | |
28 September 2019 | Scarlets | 18 – 10 | Connacht | Parc y Scarlets, Llanelli | |
17:15 | Drieë: Steff Evans, Paul Asquith Doelskop: Dan Jones Strafdoele: Dan Jones (2) |
Verslag | Drie: Eoghan Masterson Doelskop: Conor Fitzgerald Strafdoel: Conor Fitzgerald Kaart: Tom Daly 43' tot 53' |
Bywoning: 6 415 Skeidsregter: Stuart Berry (SA) | |
28 September 2019 | Benetton | 27 – 32 | Leinster | Stadio Comunale di Monigo, Treviso | |
17:35 | Drieë: Derrick Appiah, Tomas Baravalle, Luca Sperandio Doelskoppe: Ian Keatley (3) Doelskoppe: Ian Keatley (2) Kaart: Iliesa Ratuva Tavuyara 49' |
Verslag | Drieë: Adam Byrne, Dave Kearney (3) Doelskoppe: Ross Byrne (3) Strafdoele: Ross Byrne, Harry Byrne |
Bywoning: 3 695 Skeidsregter: Ben Whitehouse (WAL) | |
28 September 2019 | Edinburgh | 50 – 15 | Zebre | Murrayfield, Edinburgh | |
19:35 | Drieë: Fraser McKenzie, Mark Bennett (3), Nic Groom, Matt Scott, Jamie Farndale Doelskoppe: Jaco van der Walt (5), Simon Hickey |
Verslag | Drieë: Giovanni Licata, Federico Mori Doelskop: Francois Brummer Strafdoel: Francois Brummer |
Bywoning: 4 221 Skeidsregter: George Clancy (IRE) | |
Rondte 2
wysig4 Oktober 2019 | Glasgow Warriors | 21 – 25 | Scarlets | Scotstoun-stadion, Glasgow | |
19:35 | Drieë: Brandon Thomson, Stafford MacDowell Doelskop: Brandon Thomson Strafdoele: Brandon Thomson (3) |
Verslag | Drieë: Kieran Hardy, Paul Asquith, Steff Evans Doelskoppe: Dan Jones, Angus O’Brien Strafdoele: Dan Jones (2) Kaart: Josh Macleod 79' tot 80' |
Bywoning: 6 897 Skeidsregter: George Clancy (IRE) | |
4 Oktober 2019 | Leinster | 53 – 5 | Ospreys | RDS Arena, Dublin | |
19:35 | Drieë: Fergus McFadden, Ronan Kelleher (3), Joe Tomane, Max Deegan, Harry Byrne, Michael Milne Doelskoppe: Ross Byrne (4), Harry Byrne Strafdoel: Ross Byrne |
Verslag | Drie: Luke Morgan Kaart: Gareth Evans 75' tot 80' |
Bywoning: 11 259 Skeidsregter: Stuart Berry (SA) | |
5 Oktober 2019 | Southern Kings | 20 – 31 | Munster | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
15:00 | Drieë: Stefan Ungerer (2) Doelskoppe: Demetri Catrakilis (2) Strafdoele: Demetri Catrakilis (2) |
Verslag | Drieë: Mike Haley, Alby Mathewson, Fineen Wycherley, Arno Botha Doelskoppe: JJ Hanrahan (4) Strafdoel: JJ Hanrahan Kaart: James Cronin 75' tot 80' |
Bywoning: 3 115 Skeidsregter: Daniel Jones (WAL) | |
5 Oktober 2019 | Cardiff Blues | 11 – 19 | Edinburgh | Cardiff Arms Park, Cardiff | |
17:35 | Drie: Owen Lane Strafdoele: Jarrod Evans (2) Kaart: Seb Davies Sjabloon:Gaalkaart |
Verslag | Drie: Mark Bennett Doelskop: Jaco van der Walt Strafdoele: Jaco van der Walt (4) Kaart: Fraser McKenzie 12' tot 22' |
Bywoning: 5 190 Skeidsregter: Frank Murphy (IRE) | |
5 Oktober 2019 | Zebre | 28 – 52 | Dragons | Stadio Sergio Lanfranchi, Parma | |
17:00 | Drieë: Jacopo Bianchi, Giovanni Licata, Josh Renton, Strafdrie Doelskoppe: Michelangelo Biondelli (3) Kaart: Charlie Walker 19', 41' |
Verslag | Drieë: Strafdrie, Rhodri Williams, Owen Jenkins (2), Jordan Williams, Taine Basham, Harri Keddie Doelskoppe: Sam Davies (6) Strafdoel: Sam Davies Kaart: Taine Basham 80' tot 80' |
Bywoning: 2 100 Skeidsregter: Sean Gallagher (IRE) | |
5 Oktober 2019 | Cheetahs | 63 – 26 | Ulster | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
17:15 | Drieë: Anthony Volmink (3), Rhyno Smith (2), Joseph Dweba, Louis Fouché, Reinach Venter, Strafdrie Doelskoppe: Ruan Pienaar (6), Tian Schoeman (2) Kaart: Joseph Dweba 63' tot 73' |
Verslag | Drieë: Sam Carter, James Hume, Dave Shanahan, Craig Gilroy Doelskoppe: John Cooney, Bill Johnston (2) |
Bywoning: 4 582 Skeidsregter: Ian Davies (WAL) | |
5 Oktober 2019 | Connacht | 41 – 5 | Benetton | Galway Sportgronde, Galway | |
19:35 | Drieë: Kyle Godwin, Caolin Blade (2), Tom McCartney (2), Kieran Marmion Doelskoppe: Conor Fitzgerald (3), Kyle Godwin Strafdoel: Conor Fitzgerald |
Verslag | Drie: Luca Sperandio | Bywoning: 4 839 Skeidsregter: Rasta Rasivhenge (SA) | |
Rondte 3
wysig11 Oktober 2019 | Cheetahs | 40 – 16 | Munster | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
18:15 | Drieë: Ox Nche, Junior Pokomela, William Small-Smith, Joseph Dweba, Jasper Wiese, Rhyno Smith Doelskoppe: Ruan Pienaar (4), Tian Schoeman |
Verslag | Drie: Dan Goggin Doelskop: JJ Hanrahan Strafdoele: Tyler Bleyendaal (3) Kaart: Rhys Marshall 8' tot 18' |
Bywoning: 4 814 Skeidsregter: Mike Adamson (SKO) | |
11 Oktober 2019 | Dragons | 14 – 38 | Connacht | Rodney Parade, Newport | |
20:35 | Drieë: Tyler Morgan, Taine Basham Doelskoppe: Sam Davies (2) |
Verslag | Drieë: Gavin Thornbury, Matt Healy, Finlay Bealham, Cillian Gallagher, Kieran Marmion Doelskoppe: Conor Fitzgerald (5) Strafdoel: Conor Fitzgerald Kaarte: John Porch 38' tot 48', Paul Boyle 80' tot 80' |
Bywoning: 3 257 Skeidsregter: Marius Mitrea (ITA) | |
11 Oktober 2019 | Leinster | 40 – 14 | Edinburgh | RDS Arena, Dublin | |
20:35 | Drieë: Jamison Gibson-Park, Michael Bent, Caelan Doris, Scott Penny, Michael Milne, Rowan Osborne Doelskoppe: Ross Byrne (4), Harry Byrne Kaarte: Michael Bent 28' tot 38', Joe Tomane 31' tot 41' |
Verslag | Drieë: Jamie Farndale, Charlie Shiel Doelskoppe: Jaco van der Walt, Simon Hickey |
Bywoning: 12 712 Skeidsregter: Ben Whitehouse (WAL) | |
12 Oktober 2019 | Scarlets | 54 – 10 | Zebre | Parc y Scarlets, Llanelli | |
16:00 | Drieë: Kieran Hardy (2), Josh Macleod, Ryan Conbeer, Taylor Davies, Johnny McNicholl (2), Josh Helps Doelskoppe: Dan Jones (4), Angus O’Brien (3) Kaart: Lewis Rawlins 56' tot 66' |
Verslag | Drie: Marco Manfredi Doelskop: Michelangelo Biondelli Strafdoel: Michelangelo Biondelli |
Bywoning: 6 426 Skeidsregter: Rasta Rasivhenge (SA) | |
12 Oktober 2019 | Southern Kings | 17 – 42 | Ulster | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
16:00 | Drieë: Tertius Kruger (2) Doelskoppe: Demetri Catrakilis (2) Strafdoel: Demetri Catrakilis |
Verslag | Drieë: John Cooney (2), Luke Marshall, Rob Herring, Matt Faddes, Sean Reidy Doelskoppe: John Cooney (6) Kaart: Adam McBurney 67' tot 77' |
Bywoning: 2 807 Skeidsregter: Craig Evans (WAL) | |
12 Oktober 2019 | Glasgow Warriors | 17 – 13 | Cardiff Blues | Scotstoun-stadion, Glasgow | |
20:35 | Drieë: Callum Gibbins, Nick Frisby Doelskoppe: Brandon Thomson (2) Strafdoel: Brandon Thomson |
Verslag | Drie: Aled Summerhill Doelskop: Jarrod Evans Strafdoele: Jarrod Evans (2) Kaart: Rory Thornton 68' tot 78' |
Bywoning: 6 708 Skeidsregter: Sean Gallagher (IRE) | |
12 Oktober 2019 | Ospreys | 24 – 20 | Benetton | Liberty-stadion, Swansea | |
20:35 | Drieë: Sam Parry (3), Scott Williams Doelskoppe: Luke Price (2) Kaarte: Scott Williams 55' tot 65', Olly Cracknell 73' tot 80' |
Verslag | Drieë: Antonio Rizzi, Leonardo Sarto Doelskoppe: Antonio Rizzi (2) Strafdoele: Ian Keatley (2) Kaart: Marco Lazzaroni 11' |
Bywoning: 5 670 Skeidsregter: Frank Murphy (IRE) | |
Rondte 4
wysig25 Oktober 2019 | Munster | 28 – 12 | Ospreys | Irish Independent Park, Cork | |
20:35 | Drieë: James Cronin, Rhys Marshall, Mike Haley, Arno Botha Doelskoppe: Tyler Bleyendaal (3), JJ Hanrahan |
Verslag | Strafdoele: Luke Price (4) Kaart: Sam Cross 42' tot 52' |
Bywoning: 7 311 Skeidsregter: Stuart Berry (SA) | |
25 Oktober 2019 | Ulster | 23 – 14 | Cardiff Blues | Kingspan-stadion, Belfast | |
20:35 | Drieë: Luke Marshall, Billy Burns Doelskoppe: John Cooney (2) Strafdoele: John Cooney (3) Kaart: Luke Marshall 39' tot 49' |
Verslag | Drieë: Aled Summerhill, Will Boyde Doelskoppe: Jarrod Evans (2) |
Bywoning: 12 250 Skeidsregter: Mike Adamson (SKO) | |
26 Oktober 2019 | Dragons | 18 – 5 | Glasgow Warriors | Rodney Parade, Newport | |
16:00 | Drieë: Taine Basham, Ashton Hewitt Doelskop: Sam Davies Strafdoele: Sam Davies (2) |
Verslag | Drie: Huw Jones | Bywoning: 3 673 Skeidsregter: George Clancy (IRE) | |
26 Oktober 2019 | Benetton | 36 – 30 | Southern Kings | Stadio Comunale di Monigo, Treviso | |
16:00 | Drieë: Angelo Esposito, Ian Keatley, Iliesa Ratuva Tavuyara, Nacho Brex, Federico Ruzza Doelskoppe: Ian Keatley (3), Antonio Rizzi Strafdoel: Ian Keatley Kaart: Toa Halafihi 15' tot 25' |
Verslag | Drieë: Rossouw de Klerk (2), Bobby de Wee Doelskoppe: Siya Masuku (3) Strafdoele: Demetri Catrakilis (3) |
Bywoning: 3 694 Skeidsregter: Daniel Jones (WAL | |
26 Oktober 2019 | Connacht | 24 – 22 | Cheetahs | Galway Sportgronde, Galway | |
18:15 | Drieë: Niyi Adeolokun, Kieran Marmion, Tom Farrell (2) Doelskoppe: Conor Fitzgerald (2) |
Verslag | Drieë: Joseph Dweba, Rhyno Smith, Clayton Blommetjies Doelskoppe: Ruan Pienaar (2) Doelskop: Ruan Pienaar Kaart: Dries Swanepoel 70', 80' |
Bywoning: 4 945 Skeidsregter: Ben Whitehouse (WAL) | |
26 Oktober 2019 | Zebre | 0 – 3 | Leinster | Stadio Sergio Lanfranchi, Parma | |
18:15 | Verslag | Strafdoel: Ross Byrne | Bywoning: 2 500 Skeidsregter: Craig Evans (WAL) | ||
26 Oktober 2019 | Edinburgh | 46 – 7 | Scarlets | Murrayfield, Edinburgh | |
20:35 | Drieë: Duhan van der Merwe (3), Mike Willemse (2), Mark Bennett (2) Doelskoppe: Simon Hickey (3), Jaco van der Walt Strafdoel: Simon Hickey Kaart: Fraser McKenzie 40' tot 50' |
Verslag | Drie: Marc Jones Strafdoel: Dan Jones |
Bywoning: 5 191 Skeidsregter: Frank Murphy (IRE) | |
Rondte 5
wysig1 November 2019 | Glasgow Warriors | 50 – 0 | Southern Kings | Scotstoun-stadion, Glasgow | |
21:35 | Drieë: Grant Stewart, Matt Fagerson, Callum Gibbins, Oli Kebble, Nikola Matawalu, Zander Fagerson, Strafdrie, Ratu Tagive Doelskoppe: Adam Hastings (4) |
Verslag | Kaarte: Ruaan Lerm 22' tot 32', S’bura Sithole 35' tot 45' | Bywoning: 6 789 Skeidsregter: Joy Neville (IRE) | |
1 November 2019 | Leinster | 50 – 15 | Dragons | RDS Arena, Dublin | |
21:35 | Drieë: Michael Bent, Dave Kearney (2), Harry Byrne, Ronan Kelleher, James Lowe (2), Hugh O’Sullivan Doelskoppe: Harry Byrne (5) |
Verslag | Drieë: Jordan Williams, Owen Jenkins Doelskop: Sam Davies Strafdoel: Sam Davies |
Bywoning: 10 568 Skeidsregter: Andrea Piardi (ITA) | |
1 November 2019 | Ulster | 22 – 7 | Zebre | Kingspan-stadion, Belfast | |
21:35 | Drieë: Dave Shanahan, Strafdrie, Rob Lyttle Doelskop: Bill Johnston Strafdoel: Bill Johnston |
Verslag | Drie: Mattia Bellini Doelskop: Carlo Canna Kaarte: Ian Nagle 51' tot 61', Giovanni Licata 69' tot 79' |
Bywoning: 10 975 Skeidsregter: Sam Grove-White (SKO) | |
2 November 2019 | Scarlets | 17 – 13 | Cheetahs | Parc y Scarlets, Llanelli | |
17:00 | Drieë: Steff Evans, Kieran Hardy Doelskoppe: Dan Jones (2) Strafdoel: Dan Jones |
Verslag | Drie: Tian Meyer Doelskop: Tian Schoeman Strafdoele: Tian Schoeman, Ruan Pienaar |
Bywoning: 6 381 Skeidsregter: Mike Adamson (SKO) | |
2 November 2019 | Ospreys | 10 – 20 | Connacht | Liberty-stadion, Swansea | |
19:15 | Drie: Sam Parry Doelskop: James Hook Strafdoel: Luke Price Kaart: Dan Lydiate 23' tot 33' |
Verslag | Drieë: Niyi Adeolokun, Peter Robb Strafdoele: Conor Fitzgerald (2) Strafdoele: Conor Fitzgerald (2) |
Bywoning: 5 726 Skeidsregter: Marius Mitrea (ITA) | |
2 November 2019 | Benetton | 18 – 16 | Edinburgh | Stadio Comunale di Monigo, Treviso | |
19:15 | Drieë: Jayden Hayward, Tomas Baravalle Doelskoppe: Tommaso Allan Strafdoele: Tommaso Allan (2) |
Verslag | Drie: Luke Crosbie Doelskop: Jaco van der Walt Strafdoele: Jaco van der Walt (3) Kaart: Jamie Bhatti 34' tot 44' |
Bywoning: 3 676 Skeidsregter: Ben Whitehouse (WAL) | |
2 November 2019 | Cardiff Blues | 23 – 33 | Munster | Cardiff Arms Park, Cardiff | |
21:35 | Drieë: Corey Domachowski, Nick Williams Doelskoppe: Jarrod Evans, Tovey Strafdoele: Jarrod Evans (3) |
Verslag | Drieë: Chris Cloete, Alby Mathewson (2), Calvin Nash Doelskoppe: JJ Hanrahan (2) Strafdoele: JJ Hanrahan (3) |
Bywoning: 5 256 Skeidsregter: Stuart Berry (SA) | |
Rondte 6
wysig8 November 2019 | Connacht | 11 – 42 | Leinster | Galway Sportgronde, Galway | |
21:35 | Drie: Stephen Fitzgerald Strafdoele: Jack Carty, Darragh Leader |
Verslag | Drieë: Andrew Porter (2), Ronan Kelleher (2), Ross Byrne, James Lowe Doelskoppe: Ross Byrne (6) |
Bywoning: 8 129 Skeidsregter: Sean Gallagher (IRE) | |
8 November 2019 | Edinburgh | 20 – 7 | Dragons | Murrayfield, Edinburgh | |
21:35 | Drieë: Blair Kinghorn, Duhan van der Merwe Doelskoppe: Simon Hickey (2) Strafdoele: Simon Hickey (2) Kaart: Ben Toolis 46' tot 56' |
Verslag | Drie: Adam Warren Doelskop: Sam Davies Kaart: Huw Taylor 54' tot 64' |
Bywoning: 5 762 Skeidsregter: George Clancy (IRE) | |
9 November 2019 | Ospreys | 14 – 16 | Southern Kings | Liberty-stadion, Swansea | |
17:00 | Drieë: Morgan Morris, Hanno Dirksen Doelskoppe: James Hook, Luke Price |
Verslag | Drie: Erich Cronjé Doelskop: Scott van Breda Strafdoele: Scott van Breda (3) Kaart: Erich Cronjé 64' tot 74' |
Bywoning: 5 240 Skeidsregter: Andrea Piardi (ITA) | |
9 November 2019 | Zebre | 7 – 31 | Glasgow Warriors | Stadio Sergio Lanfranchi, Parma | |
17:00 | Drie: Pierre Bruno Doelskop: Carlo Canna Kaarte: Giovanni Licata 12' tot 22', Johan Meyer 54' |
Verslag | Drieë: George Horne (2), Adam Hastings, Ratu Tagive, Nick Frisby Doelskoppe: Adam Hastings (2), Ruaridh Jackson Kaart: George Turner 69' tot 79' |
Bywoning: 2 000 Skeidsregter: Ian Davies (WAL) | |
9 November 2019 | Cardiff Blues | 30 – 17 | Cheetahs | Cardiff Arms Park, Cardiff | |
19:15 | Drieë: Aled Summerhill, Josh Turnbull Doelskop: Jarrod Evans Strafdoele: Jason Tovey (2), Jarrod Evans (4) Kaarte: Keiron Assiratti 70' tot 80', Jarrod Evans 80' tot 80' |
Verslag | Drieë: Rhyno Smith, Clayton Blommetjies Doelskoppe: Ruan Pienaar (2) Strafdoel: Ruan Pienaar Kaarte: Gerhard Olivier 39' tot 49', Jasper Wiese 14' |
Bywoning: 5 698 Skeidsregter: Ben Blain (SKO) | |
9 November 2019 | Munster | 22 – 16 | Ulster | Thomondpark, Limerick | |
19:15 | Drieë: CJ Stander, Rory Scannell, Andrew Conway Doelskoppe: JJ Hanrahan, Tyler Bleyendaal Strafdoel: JJ Hanrahan |
Verslag | Drie: Rob Herring Doelskop: John Cooney Strafdoele: John Cooney (3) |
Bywoning: 14 436 Skeidsregter: Frank Murphy (IRE) | |
9 November 2019 | Scarlets | 20 – 17 | Benetton | Parc y Scarlets, Llanelli | |
21:35 | Drieë: Steff Evans, Rob Evans Doelskoppe: Dan Jones (2) Strafdoele: Dan Jones (2) |
Verslag | Drie: Angelo Esposito Strafdoele: Tommaso Allan (4) |
Bywoning: 6 383 Skeidsregter: Andy Brace (IRE) | |
Rondte 7
wysig29 November 2019 | Munster | 16 – 18 | Edinburgh | Irish Independent Park, Cork | |
21:35 | Drie: Tommy O’Donnell Doelskop: Ben Healy Strafdoele: Ben Healy (3) |
Verslag | Drieë: Matt Scott, Eroni Sau Doelskop: Jaco van der Walt Strafdoele: Jaco van der Walt, Simon Hickey |
Bywoning: 7 580 Skeidsregter: Marius Mitrea (ITA) | |
29 November 2019 | Ulster | 29 – 5 | Scarlets | Kingspan-stadion, Belfast | |
21:35 | Drieë: Matt Faddes (2), John Cooney, Matty Rea, Robert Baloucoune Doelskoppe: John Cooney (2) Kaart: Craig Gilroy 70' tot 80' |
Verslag | Drie: Jac Morgan Kaart: Uzair Cassiem 27' tot 37' |
Bywoning: 12 319 Skeidsregter: Sam Grove-White (SKO) | |
30 November 2019 | Benetton | 28 – 31 | Cardiff Blues | Stadio Comunale di Monigo, Treviso | |
17:00 | Drieë: Marco Ricioni, Iliesa Ratuva Tavuyara, Monty Ioane, Federico Zani Doelskoppe: Tommaso Allan Strafdoele: Tommaso Allan (2) |
Verslag | Drieë: James Botham, Lloyd Williams, Alun Lawrence, Jason Harries Doelskoppe: Jason Tovey (3), Ben Thomas Strafdoel: James Tovey |
Bywoning: 4 131 Skeidsregter: Andy Brace (IRE) | |
30 November 2019 | Connacht | 24 – 12 | Southern Kings | Galway Sportgronde, Galway | |
19:15 | Drieë: Bundee Aki, Finlay Bealham, John Porch (2) Doelskoppe: Conor Fitzgerald (2) |
Verslag | Drieë: Erich Cronjé, Scott van Breda Doelskop: Scott van Breda |
Bywoning: 5 146 Skeidsregter: Ben Whitehouse (WAL) | |
30 November 2019 | Dragons | 12 – 39 | Zebre | Rodney Parade, Newport | |
19:15 | Drieë: Harri Keddie, Taine Basham Doelskop: Arwel Robson |
Verslag | Drieë: Jamie Elliott, Edoardo Padovani, Tommaso Boni, Charlie Walker, Maxime Mbanda Doelskoppe: Carlo Canna (3), Michelangelo Biondelli Strafdoele: Carlo Canna (2) |
Bywoning: 3 332 Skeidsregter: George Clancy (IRE) | |
30 November 2019 | Glasgow Warriors | 10 – 23 | Leinster | Scotstoun-stadion, Glasgow | |
21:35 | Drieë: Ruaridh Jackson (2) | Verslag | Drieë: Cian Kelleher (2) Doelskoppe: Ross Byrne (2) Strafdoele: Ross Byrne (3) Kaart: Hugo Keenan 3' tot 13' |
Bywoning: 7 351 Skeidsregter: Craig Evans (WAL) | |
30 November 2019 | Ospreys | 13 – 18 | Cheetahs | Die Gnol, Neath | |
19:15 | Drie: Ma’afu Fia Doelskop: Luke Price Strafdoele: Luke Price (2) |
Verslag | Drieë: William Small-Smith, Wilmar Arnoldi Doelskop: Tian Schoeman Strafdoele: Ruan Pienaar, Tian Schoeman Kaart: Sintu Manjezi 80' tot 80' |
Bywoning: 2 347 Skeidsregter: Joy Neville (IRE) | |
Rondte 8
wysig20 Desember 2019 | Leinster | 54 – 42 | Ulster | RDS Arena, Dublin | |
21:35 | Drieë: Max Deegan (2), Scott Penny (2), Robbie Henshaw, Fergus McFadden, Rob Kearney, Cian Kelleher Doelskoppe: Harry Byrne (7) Kaart: Josh Murphy 79' tot 80' |
Verslag | Drieë: Angus Kernohan, Matt Faddes, Craig Gilroy, Greg Jones (2), Johnny Stewart Doelskoppe: Bill Johnston (6) Kaart: Matt Faddes 18' tot 28' |
Bywoning: 16 375 Skeidsregter: George Clancy (IRE) | |
21 Desember 2019 | Zebre | 8 – 13 | Benetton | Stadio Sergio Lanfranchi, Parma | |
15:00 | Drie: Marco Manfredi Doelskop: Marcello Violi |
Verslat | Drie: Hame Faiva Doelskop: Ian Keatley Strafdoele: Ian Keatley (2) Kaarte: Marco Riccioni 25' tot 35', Toa Halafihi 65' tot 75', Nicola Quaglio 80' tot 80' |
Bywoning: 4 000 Skeidsregter: Marius Mitrea (ITA) | |
21 Desember 2019 | Connacht | 14 – 19 | Munster | Galway Sportgronde, Galway | |
17:15 | Drie: Jack Carty Strafdoele: Conor Fitzgerald (3) |
Verslag | Drie: Jack O’Donoghue Doelskop: JJ Hanrahan Strafdoele: JJ Hanrahan (4) |
Bywoning: 8 129 Skeidsregter: Andy Brace (IRE) | |
21 Desember 2019 | Dragons | 22 – 20 | Scarlets | Rodney Parade, Newport | |
19:15 | Drie: Rhodri Williams Doelskop: Sam Davies Strafdoele: Sam Davies (4) Skepdoel: Sam Davies Kaart: Matthew Screech 22' tot 32' |
Verslag | Drieë: Gareth Davies, Ken Owens Doelskoppe: Leigh Halfpenny (2) Strafdoele: Leigh Halfpenny (2) Kaart: Wyn Jones 35' tot 45' |
Bywoning: 5 517 Skeidsregter: Ben Whitehouse (WAL) | |
21 Desember 2019 | Glasgow Warriors | 20 – 16 | Edinburgh | Scotstoun-stadion, Glasgow | |
18:45 | Drieë: Ali Price, George Turner Doelskoppe: Adam Hastings (2) Strafdoele: Adam Hastings (2) Kaarte: Ruaridh Jackson 27' tot 37', George Turner 55' tot 65' |
Verslag | Drie: Blair Kinghorn Doelskop: Jaco van der Walt Strafdoele: Simon Hickey (3) Kaarte: Viliame Mata 40' tot 50', Stuart McInally 49' tot 59', Nic Groom 74' tot 80' |
Bywoning: 7 351 Skeidsregter: Ben Blain (SKO) | |
21 Desember 2019 | Ospreys | 16 – 19 | Cardiff Blues | Liberty-stadion, Swansea | |
21:35 | Drie: Strafdrie Strafdoele: Marty McKenzie (3) |
Verslag | Drie: Jarrod Evans Doelskop: Jason Tovey Strafdoele: Jarrod Evans (2), Jason Tovey (2) Kaarte: Filo Paulo 30' tot 40', Tomos Williams 32' tot 42', Josh Adams 42' tot 52' |
Bywoning: 6 664 Skeidsregter: Daniel Jones (WAL) | |
Suid-Afrikaanse derby
wysig25 Januarie 2020 | Southern Kings | 30 – 31 | Cheetahs | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
16:45 | Drieë: Bader Pretorius, Stefan Ungerer, JT Jackson Doelskoppe: Bader Pretorius (3) Strafdoele: Bader Pretorius (3) Kaart: Thembelani Bholi 48' tot 58' |
Verslag | Drieë: Sintu Manjezi (2), Wilmar Arnoldi, Rhyno Smith (2) Doelskoppe: Tian Schoeman, Ruan Pienaar (2) Kaart: Tian Schoeman 31' tot 41' |
Bywoning: 4 316 Skeidsregter: Stuart Berry (SA) | |
Rondte 9
wysig26 Desember 2019 | Cardiff Blues | 16 – 12 | Dragons | Cardiff Arms Park, Cardiff | |
16:00 | Drie: Shane Lewis-Hughes Doelskop: Jarrod Evans Strafdoele: Jarrod Evans (2), Jason Tovey |
Verslag | Drieë: Taine Basham, Matthew Screech Doelskop: Sam Davies Kaart: Ashton Hewitt 70' tot 80' |
Bywoning: 12 125 Skeidsregter: Nigel Owens (WAL) | |
26 Desember 2019 | Scarlets | 44 – 0 | Ospreys | Parc y Scarlets, Llanelli | |
18:15 | Drieë: Steff Evans (2), Ryan Conbeer (2), Kieran Hardy, Josh Macleod Doelskoppe: Leigh Halfpenny (3), Angus O’Brien Strafdoele: Leigh Halfpenny (2) Kaarte: Jake Ball 79' tot 80', Werner Kruger 80' tot 80' |
Verslag | Kaart: Luke Morgan 52' tot 62' | Bywoning: 13 682 Skeidsregter: Craig Evans (WAL) | |
27 Desember 2019 | Ulster | 35 – 3 | Connacht | Kingspan-stadion, Belfast | |
21:35 | Drieë: Alan O’Connor, Billy Burns, Robert Baloucoune, Rob Herring, Nick Timoney Doelskoppe: John Cooney (4), Bill Johnston Kaart: Rob Herring 38' tot 48' |
Verslag | Strafdoel: Conor Fitzgerald Kaart: Shane Delahunt 64' tot 74' |
Bywoning: 17 483 Skeidsregter: Sean Gallagher (IRE) | |
28 Desember 2019 | Benetton | 36 – 25 | Zebre | Stadio Comunale di Monigo, Treviso | |
13:00 | Drieë: Hame Faiva (3), Ian Keatley, Monty Ioane, Engjel Makelara Doelskoppe: Ian Keatley (3) Kaart: Nacho Brex 17' |
Verslag | Drieë: Johan Meyer, Jamie Elliott, Maxime Mbanda, Dave Sisi Doelskop: Carlo Canna Strafdoel: Marcello Violi Kaart: Jamie Elliott 34' tot 44' |
Bywoning: 5 000 Skeidsregter: Andrea Piardi (ITA) | |
28 Desember 2019 | Edinburgh | 29 – 19 | Glasgow Warriors | Murrayfield-stadion, Edinburgh | |
17:00 | Drieë: Darcy Graham (2), Henry Pyrgos, Strafdrie Doelskoppe: Simon Hickey (2) Strafdoel: Simon Hickey |
Verslag | Drieë: Huw Jones, Scott Cummings, George Horne Doelskoppe: Adam Hastings (2) Kaarte: Rob Harley 71' tot 80', Jonny Gray 71' tot 80' |
Bywoning: 27 432 Skeidsregter: Mike Adamson (SKO) | |
28 Desember 2019 | Munster | 6 – 13 | Leinster | Thomondpark, Limerick | |
20:00 | Strafdoele: JJ Hanrahan (2) | Verslag | Drie: Ed Byrne Doelskop: Ross Byrne Strafdoele: Ross Byrne (2) |
Bywoning: 26 267 Skeidsregter: Frank Murphy (IRE) | |
Suid-Afrikaanse derby
wysig1 Februarie 2020 | Cheetahs | 45 – 0 | Southern Kings | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
17:00 | Drieë: Joseph Dweba (2), Jasper Wiese, Wilmar Arnoldi, Clayton Blommetjies, Rhyno Smith, Louis Fouché Doelskoppe: Ruan Pienaar (2), Tian Schoeman, Louis Fouché (2) Kaart: Walt Steenkamp 39' tot 49' |
Verslag | Kaart: Elrigh Louw 66' tot 76' | Bywoning: 7 832 Skeidsregter: Divan Uys (SA) | |
Rondte 10
wysig3 Januarie 2020 | Cardiff Blues | 14 – 16 | Scarlets | Cardiff Arms Park, Cardiff | |
19:35 | Drieë: Owen Lane, Josh Adams Doelskoppe: Jarrod Evans, Jason Tovey |
Verslag | Drie: Gareth Davies Doelskop: Leigh Halfpenny Strafdoele: Leigh Halfpenny (3) |
Bywoning: 12 125 Skeidsregter: Frank Murphy (IRE) | |
3 Januarie 2020 | Ulster | 38 – 17 | Munster | Kingspan-stadion, Belfast | |
19:35 | Drieë: John Cooney, Robert Baloucoune, Matty Rea, Stuart McCloskey, Jacob Stockdale Doelskoppe: John Cooney (5) Strafdoel: John Cooney Kaart: Kyle McCall 78' tot 80' |
Verslag | Drieë: Shane Daly, Rory Scannell Doelskoppe: Joey Carbery (2) Strafdoel: Joey Carbery Kaart: Chris Cloete 74' tot 80' |
Bywoning: 17 461 Skeidsregter: Daniel Jones (WAL) | |
4 Januarie 2020 | Benetton | 19 – 38 | Glasgow Warriors | Stadio Comunale di Monigo, Treviso | |
15:00 | Drieë: Hame Faiva, Braam Steyn, Antonio Rizzi Doelskoppe: Tommaso Allan (2) |
Verslag | Drieë: Sam Johnson, Pete Horne, George Horne (2), Nikola Matawalu, Andrew Davidson Doelskoppe: Pete Horne (4) Kaart: Aki Seiuli 39' tot 49' |
Bywoning: 4 667 Skeidsregter: Nigel Owens (WAL) | |
4 Januarie 2020 | Dragons | 25 – 18 | Ospreys | Rodney Parade, Newport | |
17:00 | Drieë: Leon Brown, Rio Dyer, Adam Warren Doelskoppe: Sam Davies (2) Strafdoele: Sam Davies (2) |
Verslag | Drieë: George North, Tiaan Thomas-Wheeler Doelskop: Luke Price Strafdoele: Luke Price (2) |
Bywoning: 6 421 Skeidsregter: Andy Brace (IRE) | |
4 Januarie 2020 | Zebre | 41 – 13 | Cheetahs | Stadio Sergio Lanfranchi, Parma | |
15:00 | Drieë: Charlie Walker (2), Johan Meyer, Josh Renton, Giulio Bisegni Doelskoppe: Carlo Canna (5) Strafdoele: Carlo Canna (2) |
Verslag | Drieë: Wilmar Arnoldi, Tian Meyer Strafdoel: George Whitehead |
Bywoning: 2 200 Skeidsregter: Sam Grove-White (SKO) | |
4 Januarie 2020 | Leinster | 54 – 7 | Connacht | RDS Arena, Dublin | |
19:30 | Drieë: Max Deegan (2), Dave Kearney, Ciaran Frawley, Joe Tomane, Luke McGrath, Garry Ringrose (2) Doelskoppe: Ciaran Frawley (6), Harry Byrne |
Verslag | Drie: Tom McCartney Doelskop: Conor Fitzgerald |
Bywoning: 18 300 Skeidsregter: Mike Adamson (SKO) | |
4 Januarie 2020 | Edinburgh | 61 – 13 | Southern Kings | Murrayfield-stadion, Edinburgh | |
20:45 | Drieë: Mike Willemse, Duhan van der Merwe, Matt Scott, James Johnstone, Strafdrie, Eroni Sau, Dave Cherry, Charlie Shiel, Mark Bennett Doelskoppe: Jaco van der Walt (7) |
Verslag | Drieë: Erich Cronjé, JT Jackson Strafdoel: JT Jackson Kaarte: Pieter Scholtz 12', Aston Fortuin 67' tot 77' |
Bywoning: 4 873 Skeidsregter: Joy Neville (IRE) | |
Rondte 11
wysig14 Februarie 2020 | Glasgow Warriors | 56 – 24 | Zebre | Scotstoun-stadion, Glasgow | |
21:35 | Drieë: George Horne (2), Matt Fagerson (3), DTH van der Merwe, Strafdrie, Tom Gordon Doelskoppe: Pete Horne (5), Ruaridh Jackson (2) |
Verslag | Drieë: Daniele Rimpelli, Marcello Violi, Pierre Bruno Doelskoppe: Michelangelo Biondelli, MArcello Violi (2) Strafdoel: Michelangelo Biondelli Kaart: Junior Laloifi 54' tot 64' |
Bywoning: 6 692 Skeidsregter: Joy Neville (IRE) | |
14 Februarie 2020 | Munster | 68 – 3 | Southern Kings | Irish Independent Park, Cork | |
21:35 | Drieë: Arno Botha (3), Calvin Nash, Jack O’Donoghue (2), Neil Cronin, Shane Daly (2), Dan Goggin Doelskoppe: JJ Hanrahan (6), Ben Healy (3) |
Verslag | Strafdoel: Demetri Catrakilis Kaarte: Andell Loubser Sjabloon:Geelkaar, Lusanda Badiyana 70' tot 80' |
Bywoning: 6 854 Skeidsregter: Nikoloz Amashukeli (GEO) | |
15 Februarie 2020 | Leinster | 36 – 12 | Cheetahs | RDS Arena, Dublin | |
16:30 | Drieë: Will Connors (2), Michael Bent, Ronan Kelleher, Rhys Ruddock Doelskoppe: Ciaran Frawley (4) Strafdoel: Ciaran Frawley Kaart: Sean Cronin 59' tot 69' |
Verslag | Drieë: Luan de Bruin, Aidon Davis Doelskop: Ruan Pienaar Kaarte: Charles Marais 28' tot 38', Benhard Janse van Rensburg 68' tot 78' |
Bywoning: 7 967 Skeidsregter: Ben Whitehouse (WAL) | |
15 Februarie 2020 | Scarlets | 9 – 14 | Edinburgh | Parc y Scarlets, Llanelli | |
17:00 | Strafdoele: Dan Jones (3) | Vers;ag | Drieë: Duhan van der Merwe, Matt Scott Doelskoppe: Jaco van der Walt (2) |
Bywoning: 5 639 Skeidsregter: Frank Murphy (IRE) | |
15 Februarie 2020 | Ospreys | 26 – 24 | Ulster | Liberty-stadion, Swansea | |
19:15 | Drieë: Owen Watkin, Scott Otten (2) Doelskop: Luke Price Strafdoele: Luke Price (3) |
Verslag | Drieë: Robert Baloucoune, Matt Faddes, Stuart McCloskey Doelskoppe: Billy Burns, Bill Johnston (2) Strafdoel: Billy Burns |
Bywoning: 5 868 Skeidsregter: Marius Mitrea (ITA) | |
15 Februarie 2020 | Connacht | 29 – 0 | Cardiff Blues | Galway Sportgronde, Galway | |
21:35 | Drieë: Dave Heffernan, Peter Robb, John Porch, Kyle Godwin Doelskoppe: Jack Carty (3) Strafdoel: Jack Carty Kaart: Denis Buckley 64' tot 74' |
Verslag | Bywoning: 4 512 Skeidsregter: Stuart Berry (SA) | ||
15 Februarie 2020 | Dragons | – | Benetton | Rodney Parade, Newport | |
21:35 | |||||
Rondte 12
wysig21 Februarie 2020 | Edinburgh | 41 – 14 | Connacht | Murrayfield-stadion, Edinburgh | |
21:35 | Drieë: Strafdrie (2), Simon Berghan, Pierre Schoeman, Duhan van der Merwe Doelskoppe: Simon Hickey (3) Strafdoele: Simon Hickey (2) Kaarte: Eroni Sau 71' tot 80', Nick Haining 75' tot 80' |
Verslag | Drieë: Tiernan O’Halloran (2) Doelskoppe: Jack Carty (2) Kaarte: Jack Carty 23' tot 33', Eoghan Masterson 75' tot 80', Conor Fitzgerald 79' tot 80' |
Bywoning: 3 367 Skeidsregter: Marius Mitrea (ITA) | |
21 Februarie 2020 | Ospreys | 13 – 21 | Leinster | Die Gnol, Neath | |
19:35 | Drie: Luke Morgan Doelskop: Luke Price Strafdoele: Luke Price (2) Kaart: Sam Parry 73' tot 80' |
Verslag | Drieë: Tommy O’Brien, Josh Murphy, Cian Kelleher Doelskoppe: Ciaran Frawley (2), Harry Byrne |
Bywoning: 3 164 Skeidsregter: Stuart Berry (SA) | |
21 Februarie 2020 | Zebre | 0 – 28 | Munster | Stadio Giovanni Mari, Legnano | |
19:35 | Kaart: Pierre Bruno 9' | Verslag | Drieë: Nash, JJ Hanrahan, Rory Scannell, Darren Sweetnam Doelskoppe: JJ Hanrahan (4) |
Bywoning: 3 300 Skeidsregter: Daniel Jones (WAL) | |
22 Februarie 2020 | Glasgow Warrios | 34 – 19 | Dragons | Scotstoun-stadion, Glasgow | |
21:35 | Drieë: Tim Swinson, Grant Stewart (2), Huw Jones, Mesulame Dolokoto Doelskoppe: Pete Horne (3) Strafdoel: Pete Horne Kaart: Oli Kebble 23' tot 33' |
Verslag | Drieë: Rhodri Williams (2), Ashton Hewitt Doelskoppe: Sam Davies (2) Kaarte: Lloyd Fairbrother 23' tot 33', Josh Reynolds 79' tot 80' |
Bywoning: 6 203 Skeidsregter: Sean Gallagher (IRE) | |
22 Februarie 2020 | Ulster | 20 – 10 | Cheetahs | Kingspan-stadion, Belfast | |
21:35 | Drieë: Tom O’Toole, Robert Baloucoune Doelskoppe: Bill Johnston (2) Strafdoele: Bill Johnston (2) |
Verslag | Drie: Clayton Blommetjies Doelskop: Ruan Pienaar Strafdoel: Ruan Pienaar Kaart: Wilmar Arnoldi 44' tot 54' |
Bywoning: 13 829 Skeidsregter: Mike Adamson (SKO) | |
23 Februarie 2020 | Cardiff Blues | 34 – 24 | Benetton | Cardiff Arms Park, Cardiff | |
19:15 | Drieë: Jason Harries, Garyn Smith, Ryan Edwards, Seb Davies, Lewis Jones Doelskoppe: Jason Tovey (3) Strafdoel: Jason Tovey |
Verslag | Drieë: Ian Keatley, Irne Herbst, Toa Halafihi (2) Doelskoppe: Ian Keatley (2) Kaart: Ian Keatley 51' tot 61' |
Bywoning: 5 808 Skeidsregter: Frank Murphy (IRE) | |
23 Februarie 2020 | Scarlets | 36 – 17 | Southern Kings | Parc y Scarlets, Llanelli | |
19:15 | Drieë: Tavita Ratuva, Ed Kennedy, Ryan Conbeer, Uzair Cassiem, Dan Davis, Tom Rogers Doelskoppe: Dan Jones (3) |
Verslag | Drieë: Howard Mnisi, Christopher Hollis Doelskoppe: Demetri Catrakilis (2) Strafdoel: Courtney Winnaar |
Bywoning: 5 965 Skeidsregter: Andy Brace (IRE) | |
Rondte 13
wysig28 Februarie 2020 | Edinburgh | 14 – 6 | Cardiff Blues | Murrayfield-stadion, Edinburgh | |
21:35 | Drie: George Taylor Strafdoele: Simon Hickey (3) |
Verslag | Strafdoele: Jason Tovey (2) | Bywoning: 5 678 Skeidsregter: George Clancy (IRE) | |
28 Februarie 2020 | Leinster | 55 – 19 | Glasgow Warriors | RDS Arena, Dublin | |
21:35 | Drieë: Ryan Baird (3), Dave Kearney (3), James Lowe (2), Scott Fardy Doelskoppe: Harry Byrne (3), Ciaran Frawley (2) |
Verslag | Drieë: Tommy Seymore, Kyle Steyn, Alex Allan Doelskoppe: Pete Horne, Ruaridh Jackson |
Bywoning: 13 250 Skeidsregter: Nigel Owens (WAL) | |
29 Februarie 2020 | Zebre | – | Ospreys | Stadio Sergio Lanfranchi, Parma | |
15:00 | |||||
29 Februarie 2020 | Benetton | – | Ulster | Stadio Comunale di Monigo, Treviso | |
17:00 | |||||
29 Februarie 2020 | Munster | 29 – 10 | Scarlets | Thomondpark, Limerick | |
19:00 | 'Drieë: Jack O’Sullivan, Billy Holland, Gavin Coombes (2) Doelskoppe: JJ Hanrahan (3) Strafdoel: JJ Hanrahan |
Verslag | Drie: Javan Sebastian Doelskop: Dan Jones Strafdoel: Dan Jones Kaarte: Sam Lousi 33', Tevita Ratuva 70' tot 80' |
Bywoning: 13 554 Skeidsregter: Mike Adamson (SKO) | |
29 Februarie 2020 | Dragons | 13 – 10 | Cheetahs | Rodney Parade, Newport | |
19:15 | Drie: Jared Rosser Doelskop: Sam Davies Strafdoele: Sam Davies |
Verslag | Drie: Junior Pokomela Doelskop: Tian Schoeman Strafdoel: Tian Schoeman Kaart: Chris Smit 80' tot 80' |
Bywoning: 4 102 Skeidsregter: Andy Brace (IRE) | |
1 Maart 2020 | Southern Kings | 19 – 29 | Connacht | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
15:00 | Drieë: Stefan Ungerer, Erich Cronjé (2) Doelskoppe: Siya Masuku (2) Kaart: Ruaan Lerm 69' tot 79' |
Verslag | Drieë: Colby Fainga’a, Tiernan O’Halloran, Jack Carty, Strafdrie Doelskoppe: Jack Carty (2) Strafdoel: Jack Carty Kaarte: Peter Robb 15', Kyle Godwin 25' tot 35', Tom Daly 80' tot 80' |
Skeidsregter: Cwengile Jadezweni (SA) | |
Rondte 14
wysig20 Maart 2020 | Connacht | – | Scarlets | Galway Sportgronde, Galway | |
21:35 | |||||
20 Maart 2020 | Ulster | – | Dragons | Kingspan-stadion, Belfast | |
21:35 | |||||
21 Maart 2020 | Cardiff Blues | – | Zebre | Cardiff Arms Park, Cardiff | |
17:00 | |||||
21 Maart 2020 | Southern Kings | – | Edinburgh | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
15:00 | |||||
21 Maart 2020 | Cheetahs | – | Leinster | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
17:00 | |||||
21 Maart 2020 | Ospreys | – | Glasgow Warriors | Liberty-stadion, Swansea | |
19:15 | |||||
21 Maart 2020 | Benetton | – | Munster | Stadio Comunale di Monigo, Treviso | |
19:15 | |||||
Rondte 15
wysig27 Maart 2020 | Southern Kings | – | Leinster | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
19:15 | |||||
27 Maart 2020 | Glasgow Warriors | – | Ulster | Scotstoun-stadion, Glasgow | |
21:35 | |||||
27 Maart 2020 | Munster | – | Benetton | Irish Independent Park, Cork | |
21:35 | |||||
28 Maart 2020 | Scarlets | – | Dragons | Parc y Scarlets, Llanelli | |
17:00 | |||||
28 Maart 2020 | Cheetahs | – | Edinburgh | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
17:00 | |||||
28 Maart 2020 | Cardiff Blues | – | Ospreys | Cardiff Arms Park, Cardiff | |
19:15 | |||||
28 Maart 2020 | Zebre | – | Connacht | Stadio Sergio Lanfranchi, Parma | |
19:35 | |||||
Rondte 16
wysig10 April 2020 | Connacht | – | Glasgow Warriors | Galway Sportgronde, Galway | |
20:35 | |||||
10 April 2020 | Edinburgh | – | Benetton | Murrayfield-stadion, Edinburgh | |
20:35 | |||||
11 April 2020 | Munster | – | Cardiff Blues | Thomondpark, Limerick | |
16:00 | |||||
11 April 2020 | Southern Kings | – | Scarlets | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
16:00 | |||||
11 April 2020 | Leinster | – | Zebre | RDS Arena, Dublin | |
18:15 | |||||
11 April 2020 | Cheetahs | – | Ospreys | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
18:15 | |||||
11 April 2020 | Dragons | – | Ulster | Rodney Parade, Newport | |
20:35 | |||||
Rondte 17
wysig17 April 2020 | Glasgow Warriors | – | Cheetahs | Scotstoun-stadion, Glasgow | |
20:35 | |||||
17 April 2020 | Benetton | – | Connacht | Stadio Comunale di Monigo, Treviso | |
20:05 | |||||
18 April 2020 | Ospreys | – | Dragons | ||
15:00 | |||||
18 April 2020 | Zebre | – | Southern Kings | Stadio Sergio Lanfranchi, Parma | |
16:00 | |||||
18 April 2020 | Scarlets | – | Cardiff Blues | Parc y Scarlets, Llanelli | |
17:15 | |||||
18 April 2020 | Leinster | – | Munster | Aviva-stadion, Dublin | |
18:30 | |||||
18 April 2020 | Ulster | – | Edinburgh | Kingspan-stadion, Belfast | |
20:45 | |||||
Rondte 18
wysig24 April 2020 | Benetton | – | Scarlets | Stadio Comunale di Monigo, Treviso | |
19:05 | |||||
24 April 2020 | Dragons | – | Leinster | Rodney Parade, Newport | |
20:35 | |||||
24 April 2020 | Edinburgh | – | Ospreys | Murrayfield, Edinburgh | |
20:35 | |||||
25 April 2020 | Cheetahs | – | Zebre | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
16:00 | |||||
25 April 2020 | Munster | – | Glasgow Warriors | Thomondpark, Limerick | |
18:15 | |||||
25 April 2020 | Cardiff Blues | – | Southern Kings | Cardiff Arms Park, Cardiff | |
20:35 | |||||
25 April 2020 | Connacht | – | Ulster | Galway Sportgronde, Galway | |
20:35 | |||||
Rondte 19
wysig8 Mei 2020 | Cardiff Blues | – | Connacht | Cardiff Arms Park, Cardiff | |
20:35 | |||||
8 Mei 2020 | Ulster | – | Glasgow Warriors | Kingspan-stadion, Belfast | |
20:35 | |||||
9 Mei 2020 | Cheetahs | – | Dragons | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
14:00 | |||||
9 Mei 2020 | Southern Kings | – | Benetton | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
16:00 | |||||
9 Mei 2020 | Ospreys | – | Zebre | ||
17:15 | |||||
9 Mei 2020 | Edinburgh | – | Munster | Murrayfield-stadion, Edinburgh | |
18:30 | |||||
9 Mei 2020 | Scarlets | – | Leinster | Parc y Scarlets, Llanelli | |
20:45 | |||||
Rondte 20
wysig15 Mei 2020 | Glasgow Warriors | – | Ospreys | Scotstoun-stadion, Glasgow | |
20:35 | |||||
15 Mei 2020 | Leinster | – | Cardiff Blues | RDS Arena, Dublin | |
20:35 | |||||
16 Mei 2020 | Southern Kings | – | Dragons | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
16:00 | |||||
16 Mei 2020 | Zevre | – | Ulster | Stadio Sergio Lanfranchi, Parma | |
16:00 | |||||
16 Mei 2020 | Scarlets | – | Munster | Parc y Scarlets, Llanelli | |
18:15 | |||||
16 Mei 2020 | Cheetahs | – | Benetton | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
18:15 | |||||
16 Mei 2020 | Connacht | – | Edinburgh | Galway Sportgronde, Galway | |
20:35 | |||||
Verwysings
wysig- ↑ "Sleutelveranderinge vir Kampioenebekerkwalifisering". planetrugby.com (in Engels). 18 Mei 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018. Besoek op 20 Mei 2017.
- ↑ 2,0 2,1 Lloyd, Matt; Griffiths, Gareth (30 Junie 2017). "Suid-Afrikaanse spanne Cheetahs en Southern Kings gaan by Pro12 aansluit" (in Engels). BBC Sport Wales. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 November 2019. Besoek op 5 Julie 2017.
- ↑ "Verklaring: Uitbreiding na Guinness PRO14 Kampioenskap". pro12rugby.com (in Engels). 1 Augustus 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2017. Besoek op 2 Augustus 2017.
- ↑ "Pro14: Wie is in? Hoe werk die groepe? Wat van derbies?". BBC Sport (in Engels). 1 Augustus 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 November 2019. Besoek op 2 Augustus 2017.
- ↑ Cummiskey, Gavin (7 Julie 2017). "Pro12 word uitgebrei ter insluiting van twee Suid-Afrikaanse spanne". The Irish Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op 12 Julie 2017.
- ↑ "Verduidelik: hoe die 2017-'18 Guinness PRO14-kampioenskap gaan werk". Irish Independent (in Engels). 2 Augustus 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2017. Besoek op 2 Augustus 2017.
- ↑ Kompetisiereël 3.5 "Opsomming van belangrikste reëls". Pro12. Besoek op 13 November 2013.