Grootblaarrotsvy

plantspesie
(Aangestuur vanaf Ficus abutilifolia)

Die grootblaarrotsvy (Ficus abutilifolia) is 'n klein tot middelgroot boom wat meestal voorkom in bosveld in die oostelike dele van Suider-Afrika.[1] Die spesie is inheems in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. In die res van Afrika is die boom inheems in Benin, Botswana, Burkina Faso, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Ethiopië, Eswatini, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Nigerië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Somalië, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Grootblaarrotsvy
Grootblaarrotsvy teen die Roodekrans in die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin, Roodepoort
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Moraceae
Genus: Ficus
Spesie:
F. abutilifolia
Binomiale naam
Ficus abutilifolia
(Miq.) Miq., (1867)
Sinonieme
  • Ficus discifera Warb.
  • Ficus kerstingii Hutch.
  • Ficus ledermannii Hutch.
  • Ficus mittuensis Warb.
  • Ficus picta Sim
  • Ficus soldanella Warb.
  • Urostigma abutilifolium Miq.

Die boom se FSA-nommer is 63.[2]

Vyrangskikking van 'n grootblaarrotsvy in Wapadrand, Pretoria
Bloukuifloerie met die vrug van 'n grootblaarrotsvy, in die private Kwa Madwala-wildpark, Mpumalanga

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 32. ISBN 978-1-77007-759-1.
  2. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Bronne

wysig

Eksterne skakels

wysig