Hentieger
Welkom
wysig
|
Korttermynpolis
wysigWat is 'n korttermynpolis? Dit is 'n kontrak (ooreenkoms) tussen die versekerde (aansoeker) en versekeraar, waarin die versekerde beloof om sekere dinge te doen en/of nie te doen nie en waar die versekeraar beloof in ruil daarvoor om sekere dinge te doen.
Ek sal in volgende artikels bespreek wat die dinge is. Hentieger (kontak) 06:32, 24 Julie 2018 (UTC)
- Welkom hier Hentie! Skryf net jou artikels ensiklopedies asb, woorde soos "dinge doen" is baie vaag. Groete, --Aliwal2012 (kontak) 06:58, 24 Julie 2018 (UTC)
Boodskappe
wysigSien asb. Bespreking:Korttermynversekeringspolis. Groete! Oesjaar (kontak) 07:23, 26 Julie 2018 (UTC)
Sien ook Bespreking:Huisinhoudsversekering. Sterkte, --Aliwal2012 (kontak) 19:35, 19 November 2018 (UTC)
Eerste persoon
wysigGebruiker:Hentieger, staak asb die gebruik van ek, ons, my werkswyse. Artikels moet neutraal wees, jou mening is nie noodwendig neutraal nie. Volg asb die Wikipediabeleid. Groete! Oesjaar (kontak) 10:39, 8 Augustus 2019 (UTC)
Spasies
wysigHallo, Hentieger. Dankie vir jou bydraes hier. Moet asb. nie dubbele spasies of br tussen paragrawe gebruik nie. Een spasie tussen paragrawe gee die regte spasiëring. Nog iets: Moenie jou inleiding "Inleiding" noem nie. Dit moet bo die inhoudsopgawe staan. En moenie in jou arikels se titels hoofletters gebruik nie, tensy dit 'n woord is wat normaalweg met 'n hoofletter sou begin, bv. Bybelse tyd, nie Bybelse Tyd nie. Dankie! Burgert (kontak) 11:34, 8 Oktober 2019 (UTC)
Boodskap
wysigEk het vir jou 'n boodskap gelos hier: [1] reageer asb daarop. Groete! Oesjaar (kontak) 08:14, 13 November 2019 (UTC)
Gebruiker:Hentieger, die artikel Dawid bestaan reeds. Werk asb saam met die gemeenskap... Groete! Oesjaar (kontak) 05:56, 14 November 2019 (UTC)
Gebruiker:Hentieger, ek het vir jou reeds 'n boodskap gelos op die besprekingsblad van die artikel onder jou ander gebruikersnaam Hentieger46. Ek sien op jou Gebruikersblad jy wil jou geloof uitleef, pragtig - ek doen dit ook en is lidmaat hier by die NG Kerk in Krugersdorp-Noord. Die Afrikaanse Wikipedia is nie 'n Blog of bemarkingsmeganisme nie, dit is 'n ensiklopedie. Jou artikel is 'n preek, jy praat in die eerste persoon. Indien ons jou toelaat om hier te preek moet ons die Moslems en Hindoes en ander gelowe toelaat om hier te preek en dan het ons gemors. Staak jou werk aan die artikel en besluit wat jy met jou lewe wil doen, maar dit gaan nie hier deur ons Wikipedia wees nie. Oesjaar (kontak) 15:58, 26 Augustus 2023 (UTC)
- @Oesjaar As dit jou houding is, is jy definitief nie 'n Chtisten nie. Al wat ek doen is om Paulus se storie te vertel, ek lewer nie 'n preek nie. Hentieger46 (kontak) 16:41, 26 Augustus 2023 (UTC)
- Die Wikipedia is nie hier om stories te vertel nie, maar ordentlike artikels daar te stel. Val by die Wikipedia reëls. Hierdie is my laaste waarskuwing.. Oesjaar (kontak) 17:04, 26 Augustus 2023 (UTC)
- @Oesjaar Hoekom lees ek dan die storie van die Belgiese Geheime Leer op Wikipedia Hentieger46 (kontak) 19:52, 26 Augustus 2023 (UTC)
- Ag man jy is nou lastig..."get a life"! Aliwal2012 19:56, 26 Augustus 2023 (UTC)
- @Oesjaar Hoekom lees ek dan die storie van die Belgiese Geheime Leer op Wikipedia Hentieger46 (kontak) 19:52, 26 Augustus 2023 (UTC)
- Die Wikipedia is nie hier om stories te vertel nie, maar ordentlike artikels daar te stel. Val by die Wikipedia reëls. Hierdie is my laaste waarskuwing.. Oesjaar (kontak) 17:04, 26 Augustus 2023 (UTC)
- Besluit eers watter gebruiker jy is... Oesjaar (kontak) 19:55, 26 Augustus 2023 (UTC)
Die artikel Paulus van Tarsus van bestaan reeds. Oesjaar (kontak) 17:23, 26 Augustus 2023 (UTC)