Gelykvin-plooibek
(Aangestuur vanaf Gerres methueni)
Die Gelykvin-plooibek (Gerres methueni) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf Mosambiek tot by Algoabaai en ook by Madagaskar. In Engels staan die vis bekend as die Evenfin pursemouth.
Gelykvin-plooibek | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Superfilum: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. methueni
|
Binomiale naam | |
Gerres methueni | |
Sinonieme | |
Voorkoms
wysigDie lyf is silwer met donker horisontale strepe wat die skublyne volg. Die rant van die dorsale vin is donker en die stert vin is diep gevurk. Die vis word nie groter as 30 cm nie.
Habitat
wysigDie vis leef in varswater en riviermondings. Die wyfie skiet kuit in die see alhoewel die vis water met 'n lae soutinhoud verkies. Die onvolwasse vissies kom net in riviermondings voor.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
wysig- ↑ [IUCN] (en)
- ↑ Quoy J. R. C. & Gaimard J. P., 1824-1825. Beskrywing van visse. Hoofstuk IX. A: Freycinet, L., Reise rondom die wêreld op die korvette L. M. "L'Uranie" en "La Physicienne," gedurende die jare 1817 - 1820. Parys. Voyage Uranie, Zool. 192-401.(fr)
- ↑ uBio (en)
- ↑ Regan, C. T., 1920. Freshwater fishes from Madagascar. Annals and Magazine of Natural History (Series 9) v. 5 (núm. 29): 419-424.
- ↑ Catalogue of Life Geargiveer 10 Maart 2016 op Wayback Machine (en)